"Ja" "Nee" "Formateer SD-kaart" "Formateer SD-kaart" "Kragprop:" "Uitgeprop" "AC" "USB" "AC+USB" "Onbekend" "Opspoorbaar vir %1$s sekondes..." "Maak toestel opspoorbaar" "%1$s sal ontkoppel word." "Ontkoppel" "Ontkoppel tans…" "Saamgebind, maar nie gekoppel nie" "Saambindingsversoek" "Bluetooth-toestelkieser" "Bluetooth-toestemmingsversoek" "\'n Program op jou foon versoek tans toestemming om Bluetooth aan te skakel. Wil jy dit doen?" "\'n Program op jou foon versoek toestemming om jou foon opspoorbaar te maak vir ander Bluetooth-toestelle vir %1$d sekondes. Wil jy dit toelaat?" "\'n Program op jou foon versoek toestemming om Bluetooth aan te skakel en jou foon opspoorbaar te maak vir ander toestelle vir %1$d sekondes. Wil jy dit doen?" "Skakel tans Bluetooth aan…" "1:00 nm" "13:00" "Normaal (%s)" "Stuur broadcast" "Action:" "Begin activity" "Resource:" "Rekening:" "Verwissel DNS-kontrole" "Instellings" "Deaktiveer alle draadlose verbindings" "Wi-Fi en netwerke" "Wi-Fi- en netwerkinstellings" "Bestuur Wi-Fi, Bluetooth, vliegtuigmodus, mobiele netwerke en VPN\'s" "Kies tydsone" "Rangskik alfabeties" "Rangskik volgens tydsone" "Ligging en sekuriteit" "Ligging- en sekuriteitinstellings" "Stel my ligging, ontsluit skerm, sluit SIM-kaart, eiebewys sluit" "Stel my ligging, skermontsluiting, eiebewysbergingslot" "Skakel Bluetooth aan" "Bluetooth-saambinding-versoek" "Om saam te bind met \"%1$s\", bevestig dat dit die wagwoordsleutel wys. %2$s." "%1$s"\n"wil saambind." "Saambind" "Moenie saambind nie" "bluetooth-toestel" "Aandag" "Daar was \'n probleem om te saam te bind met %1$s." "Kon nie met %1$s saambind nie omdat die PIN of wagwoordsleutel nie korrek is nie." "Kan nie kommunikasie met %1$s tot stand bring nie." "Saambinding verwerp deur %1$s." "Kon nie aan %1$s koppel nie." "Soek vir toestelle" "Koppel" "Ontkoppel" "Saambind en koppel" "Ontsaambind" "Ontkoppel en ontsaambind" "Opsies…" "Koppel aan…" "Media" "Foon" "Dra oor" "%1$s opsies" "Koppel" "Koppel aan Bluetooth-toestel" "Profiele" "Gekoppel aan media-oudio" "Gekoppel aan foonoudio" "Gekoppel aan lêeroordragbediener" "Nie gekoppel aan lêeroordragbediener nie" "Gebruik vir media-oudio" "Gebruik vir foonoudio" "Gebruik vir lêeroordrag" "Skakel Wi-Fi aan" "Wi-Fi-slaapbeleid" "Spesifiseer wanneer om van Wi-Fi oor te skakel na mobiele data" "Kon nie die slaapbeleid stel nie." "Fase 2-stawing" "Gevorderd" "MAC-adres" "Alle klanke, behalwe media en alarms, is stilgemaak" "Alle klanke, behalwe media, word stilgemaak" "Inkomendeoproep-volume" "Kennisgewing-volume" "Gebruik inkomendeoproep-volume vir kennisgewings" "Fisiese terugvoer" "Vibreer wanneer skiksleutels gedruk word en by sekere UI-interaksies" "Vibreer wanneer skiksleutels gedruk word en by sekere UI-interaksies" "Rekeninge en sinkronisasie" "Verwyder of voeg rekeninge by en verander rekeninginstellings" "Soek" "Bestuur soekinstellings en geskiedenis" "Animasie" "Wys animasie as vensters oop en toe gemaak word" "Wys animasie wanneer vensters oop en toe gemaak word" "Oriëntasie" "Verwissel outomaties van oriëntasie wanneer foon draai" "Verwissel outomaties van oriëntasie wanneer foon draai" "Verwissel outomaties van oriëntasie wanneer foon draai" "Verwissel outomaties van oriëntasie wanneer foon draai" "Verstel die helderheid van die skerm" "Outomatiese helderheid" "Verander SIM-PIN" "SIM PIN" "Sluit SIM-kaart" "Ontsluit SIM-kaart" "Ou SIM PIN" "Nuwe SIM PIN" "SIM PIN" "PIN\'e stem nie ooreen nie!" "Kan nie PIN verander nie."\n"Moontlik verkeerde PIN." "Kan nie SIM-kaart se sluitstatus verander nie."\n"Moontlik \'n verkeerde PIN." "Stelselopdaterings" "Status" "Foonnommer, sein ens." "Foonnommer, sein ens." "SD-kaart en foonberging" "SD-kaart- en foonberginginstellings" "My foonnommer" "My foonnommer" "MIN" "PRL-weergawe" "MEID" "Mobielenetwerk-tipe" "Mobielenetwerk-status" "Ontheg SD-kaart" "Ontheg SD-kaart" "Ontkoppel die SD-kaart vir veilige verwydering" "Ontkoppel die SD-kaart vir veilige verwydering" "Formateer SD-kaart" "Formateer SD-kaart" "Formateer (vee uit) die SD-kaart" "Formateer (vee uit) die SD-kaart" "Stawingstipe" "Geen" "PAP" "CHAP" "PAP of CHAP" "Laai verstek APN-instellings terug" "Stel terug na verstek" "Terugstel van APN- verstek instellings voltooi" "Vee al jou persoonlike inligting en enige afgelaaide programme uit? Dit is onmoontlik om hierdie handeling ongedaan te maak!" "Teken jou ontsluitpatroon" "Formateer SD-kaart." "Formateer SD-kaart." "Vee alle data op die SD-kaart uit" "Vee alle data op die SD-kaart uit" "Hierdie handeling sal die SD-kaart in die foon uitvee. Jy sal ALLE data op die kaart verloor!" "Hierdie handeling sal die SD-kaart in die foon uitvee. Jy sal ALLE data op die kaart verloor!" "Formateer SD-kaart" "Formateer SD-kaart" "Formateer SD-kaart en vee al jou media uit? Handeling kan nie ongedaan gemaak word nie!" "Formateer SD-kaart en vee al jou media uit? Handeling kan nie ongedaan gemaak word nie!" "Vee alles uit" "Teken jou ontsluitpatroon" "Jy moet jou ontsluitpatroon teken om \'n SD-kaart se formatering te bevestig." "Jy moet jou ontsluitpatroon teken om \'n SD-kaart se formatering te bevestig." "My ligging" "Gebruik GPS-satelliete" "Wanneer lokaliseer, doen dit akkuraat tot op straatvlak (ontmerk om battery te spaar)" "Gebruik bygestane GPS" "Gebruik bediener om GPS by te staan (ontmerk om netwerkgebruik te verminder)" "Gebruik bediener om GPS by te staan (ontmerk om GPS-werkverrigting te verbeter)" "Gebruik my ligging" "Stelseltutoriaal" "Leer hoe om jou foon te gebruik" "Leer hoe om jou foon te gebruik" "Veiligheidsinligting" "Veiligheidsinligting" "Laai tans…" "Bevestig gestoorde patroon" "Teken \'n ontsluitpatroon" "Gebruik tasbare terugvoer" "Hoe om \'n ontsluitpatroon te teken" "Beskerm jou foon teen ongemagtigde gebruik deur \'n persoonlike skermontsluitpatroon te skep. "\n\n"1""  Op die volgende skerm, kyk terwyl \'n voorbeeldpatroon geteken word. "\n\n"2""  Wanneer gereed, teken jou eie persoonlike ontsluitpatroon. Eksperimenteer met verskeie patrone maar verbind ten minste vier kolletjies. "\n\n"3""  Teken jou patroon weer om te bevestig. "\n\n"Reg om te begin? Raak \"Volgende\""". "\n\n"Om jou foon onbeskermd te laat, raak \"Kanselleer\"." "Bestuur en verwyder geïnstalleerde programme" "Jou foon en persoonlike data is kwesbaarder vir aanvalle deur programme uit onbekende bronne. Jy stem saam dat jy alleen verantwoordelik sal wees vir enige skade aan jou foon of verlies van data wat uit die gebruik van dié programme kan voortspruit." "Jou foon en persoonlike data is kwesbaarder vir aanvalle deur programme uit onbekende bronne. Jy stem saam dat jy alleen verantwoordelik sal wees vir enige skade aan jou foon of verlies van data wat uit die gebruik van dié programme kan voortspruit." "Kasgeheue" "Maak kas skoon" "Kasgeheue" "Kontroles" "Dwing stop" "Deïnstalleer opdaterings" "Rangskik" "Rangskik volgens grootte" "Filter" "Kies filteropsies" "Alle" "Afgelaai" "Loop tans" "Alle data van hierdie program sal permanent uitgevee word. Dit sluit alle lêers, instellings, rekeninge, databasisse ensovoorts in." "Die program is nie in die lys geïnstalleerde programme gevind nie." "Deïnstalleer opdaterings" "Wil jy alle opdaterings vir hierdie Android-stelselprogram deïnstalleer?" "Vee data uit" "Kon nie data vir program uitvee nie" "Hierdie program kan by die volgende op jou foon ingaan:" "Hierdie program kan by die volgende op jou foon ingaan:" "Bereken tans..." "Kan nie pakkiegrootte bereken nie" "Jy het nie enige derdeparty-programme geïnstalleer nie." "weergawe %1$s" "Lopende dienste" "Sien en beheer dienste wat tans loop" "Begin weer" "Geen lopende dienste nie" "Deur program begin: raak om te stop" "Taal en sleutelbord" "Taal- en sleutelbordinstellings" "Kies locale" "Fisiese sleutelbordinstellings" "Die invoermetode kan dalk alle teks wat jy invoer, versamel, insluitende persoonlike data soos wagwoorde en kredietkaartnommers. Dit kom van die program %1$s. Wil jy dié invoermetode gebruik?" "Gebruikerwoordeboek" "Voeg by" "Voeg by woordeboek" "Redigeer woord" "Redigeer" "Vee uit" "Jy het geen woorde in die gebruikerswoordeboek nie. Jy kan \'n woord deur die kieslys byvoeg." "Jy het geen woorde in die gebruikerswoordeboek nie. Jy kan \'n woord deur die kieslys byvoeg." "Teksinvoer" "%1$s instellings" "Skermsleutelbord-instellings" "Toestelsleutelbord" "Ingeboude sleutelbordinstellings" "Stel opsies vir programontwikkeling" "Laat skynliggings toe" "Laat skynliggings toe" "Laat USB-ontfouting toe?" "USB-ontfouting is net vir ontwikkelingsdoeleindes bedoel. Dit kan gebruik word om data te kopieer tussen jou rekenaar en jou toestel, programme op jou toestel te installeer sonder kennisgewings, en om loglêerdata te lees." "Kies apparaat" "Kies legstuk" "%1$dd %2$dh %3$dm %4$ds" "%1$dh %2$dm %3$ds" "%1$dm %2$ds" "%1$ds" "Gebruikstatistieke" "Gebruikstatistieke" "Rangskik volgens:" "Program" "Tel" "Gebruikstyd" "Toeganklikheid" "Toeganklikheidsinstellings" "Bestuur toegankliheidsopsies" "Toeganklikheid" "Toeganklikheidsdienste" "Geen geïnstalleerde toeganklikheidsdienste nie." "Die toeganklikheidsdiens kan dalk alle teks wat jy invoer, insluitend persoonlike data, kredietkaartnommers (maar nie wagwoorde nie) versamel. Dit kan ook dalk jou gebruikerskoppelvlakhandelinge log. Dit kom van die program %1$s. Wil jy hierdie toeganklikheidsdiens gebruik?" "Deaktiveer toeganklikheid?" "Batterygebruik" "Wat het die battery gebruik" "Batterygebruik sedert uitgeprop" "Batterygebruik sedert terugstelling" "%1$s sedert uitgeprop" "Toestel se wakkertyd" "WiFi-intyds" "WiFi-intyds" "%1$s - %2$s%%" "Batterygebruikdetails" "Gebruik details" "Verstel kraggebruik" "Ingeslote pakkette" "Wys" "Wi-Fi" "Bluetooth" "Selgereedheid" "Stemoproepe" "Foon ledig" "Foon ledig" "CPU-totaal" "CPU-voorgrond" "GPS" "Foon" "Foon" "Data gestuur" "Data ontvang" "Oudio" "Video" "Tyd aan" "Tyd sonder \'n sein" "Dwing stop" "Programinligting" "Programinstellings" "Vertooninstellings" "WiFi-instellings" "Bluetooth-instellings" "Battery gebruik deur stemoproepe" "Battery gebruik wanneer foon ledig is" "Battery gebruik wanneer foon ledig is" "Battery deur selradio gebruik" "Skakel oor na vliegtuigmodus om krag te spaar in areas met geen seldekking nie" "Battery gebruik deur skerm en ruglig" "Verminder die skermhelderheid en/of skermuittelling" "Battery deur Wi-Fi gebruik" "Skakel Wi-Fi af wanneer dit nie gebruik word nie of waar dit nie beskikbaar is nie" "Battery deur Bluetooth gebruik" "Skakel Bluetooth af as jy dit nie gebruik nie" "Probeer koppel aan \'n ander bluetooth-toestel" "Battery word deur programme gebruik wanneer dit loop" "Stop of deïnstalleer die program" "Skakel GPS af as jy dit nie gebruik nie" "Die program kan dalk instellings bied om batterygebruik te verminder" "%1$s sedert uitgeprop is" "Sedert laas uitgeprop vir %1$s" "Gebruikstotale" "Herlaai" "Android-bedryfstelsel" "Mediabediener" "Teks-na-spraak" "Teks-na-spraak-instellings" "Gebruik altyd my instellings" "Verstek instellings hier onder oorheers programinstellings" "Verstek instellings" "Spraaktempo" "Spoed waarteen die teks gepraat word" "Toonhoogte" "Affekteer die klank van die gesproke teks" "Taal" "Stel die taalspesifieke stem vir gesproke teks" "Luister na \'n voorbeeld" "Speel \'n kort demonstrasie van spraaksintese" "Installeer stemdata" "Installeer die stemdata vereis vir spraaksintese" "Stemme vereis vir spraaksintese is reeds behoorlik geïnstalleer" "Dit is \'n voorbeeld van spraaksintese." "Jou instellings het verander. Hierdie is \'n voorbeeld van hoe dit klink." "Kragbeheer" "Opdateer Wi-Fi-instelling" "Werk Bluetooth-instelling by" "VPN-instellings" "Koppel aan %s" "Gebruikernaam:" "Wagwoord:" "\'n gebruikernaam" "\'n wagwoord" "Onthou gebruikernaam" "Koppel" "Ja" "Nee" "Terug" "Nee" "Stoor" "Kanselleer" "Laai terug" "Koppel aan netwerk" "Ontkoppel van netwerk" "Redigeer netwerk" "Vee netwerk uit" "Jy moet %s invoer." "Jy moet %s kies." "Die VPN-naam \'%s\' bestaan reeds. Kry \'n ander naam." "Is jy seker jy wil hierdie VPN uitvee?" "Is jy seker jy wil nie hierdie profiel skep nie?" "Is jy seker jy wil ontslae raak van die veranderinge aan die profiel?" "Kan nie aan netwerk koppel nie. Wil jy weer probeer?" "Verbinding is verlore. Wil jy weer koppel?" "Bedienernaam kan nie opgelos word nie. Wil jy jou bedienernaaminstelling kontroleer?" "Betwis fout. Wil jy jou geheim-instelling kontroleer?" "Een of meer geheime ontbreek in hierdie VPN-opstelling. Wil jy jou geheim-instelling kontroleer?" "Die gebruikernaam of wagwoord wat jy ingevoer het is verkeerd. Wil jy weer probeer?" "Bediener het afgelui. Die gebruikernaam of wagwoord wat jy ingevoer het kan verkeerd wees. Wil jy weer probeer?" "Bediener het afgelui. Dit is moontlik dat jy agter \'n brandmuur is wat verhoed dat jy aan die bediener koppel. Wil jy weer probeer?" "Bedieneronderhandeling het misluk. Die bediener stem dalk nie saam met jou enkripsie-opsie nie. Wil jy jou enkripsie-instellings kontroleer?" "Voeg VPN by" "Voeg VPN by" "Voeg %s VPN by" "%s details" "VPN\'s" "Koppel tans..." "Ontkoppel tans..." "Gekoppel" "Koppel aan netwerk" "VPN-naam" "\'n VPN-naam" "\'%s\' is bygevoeg" "Veranderinge word gemaak aan \'%s\'" "Stel gebruikersertifikaat in" "Gebruikersertifikaat" "\'n gebruikersertifikaat" "Stel CA-sertifikaat" "Sertifikaatoutoriteit- (CA) sertifikaat" "\'n CA-sertifikaat" "Stel L2TP-geheim" "L2TP-geheim" "\'n L2TP-geheim" "enkripsie" "PPTP-enkripsie" "Stel IPSec voorafgedeelde sleutel" "IPSec voorafgedeelde sleutel" "\'n IPSec voorafgedeelde sleutel" "Stel VPN-bediener" "VPN-bediener" "\'n VPN-bediener" "VPN-bedienernaam" "DNS-soekdomeine" "DNS-soekdomeine" "%s is gestel" "%s nie gestel nie" "%s nie gestel nie (opsioneel)" "Aktiveer %s" "Deaktiveer %s" "%s is geaktiveer" "%s is gedeaktiveer" "VPN-instellings" "Stel op en bestuur virtuele private netwerke (VPN\'e)" "(onveranderd)" "(nie gestel nie)" "Vee berging uit" "Vee eiebewysberging van alle inhoud uit en stel die wagwoord terug" "Voer wagwoord in" "Voer die eiebewysberging-wagwoord in." "Huidige wagwoord:" "Is jy seker jy wil alle eiebewyse uitvee en die eiebewysberging-wagwoord teruglaai?" "Die wagwoord moet ten minste 8 karakters bevat." "Voer asseblief die korrekte wagwoord in." "Voer asseblief die korrekte wagwoord in. Jy het nog een kans om die korrekte wagwoord in te voer voordat die eiebewysberging uitgevee word." "Die eiebewysberging is uitgevee." "Eiebewysberging is geaktiveer." "Noodtoon" "Stel gedrag wanneer \'n noodoproep gemaak word" "Privaatheid" "Privaatheidsinstellings" "Persoonlike data" "Instellingsrugsteuning" "Is jy seker jy wil die rugsteuning van jou instellings stop en alle kopieë op Google-bedieners uitvee?"