"Ja"
"Nee"
"Onbekend"
"DRAADLOOS en NETWERKE"
"TOESTEL"
"PERSOONLIK"
"STELSEL"
"Skakel radio aan"
"Skakel radio af"
"Skakel SMS oor IMS aan"
"Skakel SMS oor IMS af"
"Skakel vereiste IMS-registrasie aan"
"Skakel vereiste IMS-registrasie af"
"Skakel lte ram dump aan"
"Skakel lte ram dump af"
"Kyk na SIM-adresboek"
"Kyk na vaste skakelnommers"
"Bekyk skakeldiensnommers"
"Kry PDP-lys"
"In diens"
"Diens is nie beskikbaar nie"
"Slegs noodoproepe"
"Radio af"
"Swerwing"
"Swerf nie"
"Luier"
"Lui"
"Besig met oproep"
"Ontkoppel"
"Koppel"
"Gekoppel"
"Afgelas"
"onbekend"
"pkts"
"grepe"
"dBm"
"asu"
"LAC"
"CID"
"Ontheg USB-berging"
"Ontkoppel SD-kaart"
"Vee USB-berging uit"
"Vee SD-kaart uit"
"Klein"
"Medium"
"Groot"
"OK"
"USB-berging"
"SD-kaart"
"Batterystatus:"
"Kragprop:"
"Batteryskaal:"
"Batteryvlak:"
"Battery gesondheid"
"Batterytegnologie"
"Batteryspanning:"
"mV"
"Batterytemperatuur:"
"° C"
"Tyd sedert herlaai:"
"Ontwaaktyd op battery:"
"Ontwaaktyd wanneer laai:"
"Skerm AAN tyd:"
"Onbekend"
"Laai"
"(AC)"
"(USB)"
"Ontlaai"
"Laai nie"
"Vol"
"Uitgeprop"
"AC"
"USB"
"AC+USB"
"Onbekend"
"Onbekend"
"Goed"
"Oorverhit"
"Dood"
"Oor spanning"
"Onbekende fout"
"Koud"
"Bluetooth"
"Ontdekbaar"
"Sigbaar vir alle nabye Bluetooth-toestelle (%1$s)"
"Sigbaar vir alle Bluetooth-toestelle wat naby is"
"Nie sigbaar vir ander Bluetooth-toestelle nie"
"Net sigbaar vir saamgebinde toestelle"
"Maak toestel opspoorbaar"
"Uittelling van sigbaarheid"
"Stel hoe lank die toestel opspoorbaar moet wees"
"Sluit stembellery"
"Voorkom die gebruik van die Bluetooth-beller wanneer die skerm gesluit is"
"Bluetooth-toestelle"
"Toestelnaam"
"Geen naam gestel nie, gebruik rekeningnaam"
"Skandeer vir toestelle"
"Hernoem tablet"
"Hernoem foon"
"Hernoem"
"Ontkoppel?"
"Dit sal jou verbinding met
%1$s beëindig."
"Dekativeer profiel?"
"Dit deaktiveer:
%1$s

From:
%2$s"
"Gekoppel"
"Gekoppel (geen foon nie)"
"Gekoppel (geen media nie)"
"Gekoppel (geen foon of media nie)"
"Ontkoppel"
"Ontkoppel tans…"
"Verbind tans…"
"Verbind tans…"
"Onbenoemde Bluetooth-toestel"
"Soek"
"Tik om saam te bind"
"Geen Bluetooth-toestelle is naby gevind nie."
"Bluetooth-saambindingsversoek"
"Saambindingsversoek"
"Kies om met %1$s saam te bind"
"Wys ontvangde lêers"
"Bluetooth-toestelkieser"
"Bluetooth-toestemmingsversoek"
"\'n Program versoek tans toestemming om Bluetooth aan te skakel. Wil jy dit toelaat?"
"\'n Program op jou tablet versoek toestemming om jou tablet opspoorbaar te maak vir ander Bluetooth-toestelle vir %1$d sekondes. Wil jy dit toelaat?"
"\'n Program op jou foon versoek toestemming om jou foon opspoorbaar te maak vir ander Bluetooth-toestelle vir %1$d sekondes. Wil jy dit toelaat?"
"\'n Program op jou tablet versoek toestemming om jou tablet \"altyd opspoorbaar\" te maak vir ander Bluetooth-toestelle. Wil jy dit doen?"
"\'n Program op jou foon versoek toestemming om jou foon \"altyd opspoorbaar\" te maak vir ander Bluetooth-toestelle. Wil jy dit doen?"
"\'n Program op jou tablet versoek toestemming om Bluetooth aan te skakel en om jou tablet opspoorbaar te maak vir ander toestelle vir %1$d sekondes. Wil jy dit toelaat?"
"\'n Program op jou foon versoek toestemming om Bluetooth aan te skakel en jou foon opspoorbaar te maak vir ander toestelle vir %1$d sekondes. Wil jy dit doen?"
"\'n Program op jou toestel versoek toestemming om Bluetooth aan te skakel en jou tablet opspoorbaar te maak vir ander toestelle. Wil jy dit doen?"
"\'n Program op jou foon vra toestemming om Bluetooth aan te skakel en jou foon opspoorbaar te maak vir ander toestelle. Wil jy dit doen?"
"Skakel tans Bluetooth af…"
"Skakel tans Bluetooth af…"
"Outokoppel"
"Bluetooth-verbindingsversoek"
"Raak om te koppel aan \"%1$s\""
"Wil jy koppel aan \"%1$s\"?"
"Foonboek-versoek"
"%1$s wil graag toegang kry tot jou kontakte en oproepgeskiedenis. Wil jy toegang gee aan %2$s?"
"Moenie weer vra nie"
"Datum- en tydinstellings"
"1:00 nm"
"13:00"
"Kies tydsone"
"Streek (%s)"
"Voorskou:"
"Fontgrootte:"
"Stuur broadcast"
"Action:"
"Begin activity"
"Resource:"
"Rekening:"
"Instaaninstellings"
"Maak skoon"
"Instaanbediener-poort"
"Omseil instaanbediener vir"
"example.com,mycomp.test.com,localhost"
"Herstel verstekke"
"Klaar"
"Instaanbediener-gasheernaam"
"proxy.example.com"
"Aandag"
"OK"
"Die gasheernaam wat jy ingetik het is nie geldig nie."
"Die uitsluitingslys wat jy ingevoer het, is nie behoorlik geformateer nie. Voer asseblief \'n kommageskeide lys uitgeslote domeine in."
"Jy moet die poortveld voltooi."
"Die poortveld moet leeg wees as die gasheerveld leeg is."
"Die poort wat jy ingesleutel het is nie geldig nie."
"Die HTTP-instaanbediener word deur die blaaier gebruik, maar kan dalk nie deur ander programme gebruik word nie"
"Ligging:"
"Naburige CID:"
"Datapogings:"
"GPRS-dienste:"
"Swerwing:"
"IMEI:"
"Heradresseer oproep:"
"Aantal PPP sedert herlaai:"
"GSM-ontkoppelings:"
"Huidige netwerk:"
"Datasuksesse:"
"PPP ontvang:"
"GSM-diens:"
"Seinsterkte:"
"Oproepstatus:"
"PPP gestuur:"
"Radio-herstelle:"
"Boodskap wag:"
"Foonnommer:"
"Kies radioband"
"Netwerktipe:"
"Stel jou voorkeur netwerktipe:"
"Ping IpAddr:"
"Ping gasheernaam (www.google.com)"
"HTTP-kliënttoets:"
"Doen pingtoets"
"SMSC:"
"Opdateer"
"Herlaai"
"Verwissel DNS-kontrole"
"OEM-spesifieke inligting/instellings"
"Stel GSM/UMTS-band"
"Besig om die orkeslys te laai…"
"Stel"
"Onsuksesvol"
"Suksesvol"
"Wysigings tree in werking wanneer USB-kabel weer gekoppel word."
"Aktiveer USB-massastoorfunksie"
"Totale grepe:"
"USB-berging nie geheg nie"
"Geen SD-kaart nie"
"Beskikbare grepe:"
"USB-berging word tans as \'n massabergingtoestel gebruik"
"Die SD-kaart word as \'n massastoortoestel gebruik"
"Dit is nou veilig om die USB-berging te verwyder"
"Dit is nou veilig om die SD-kaart te verwyder"
"USB-berging is uitgehaal terwyl dit nog in gebruik is!"
"SD-kaart is uitgehaal terwyl dit nog in gebruik was!"
"Gebruikte grepe:"
"Ondersoek tans USB-berging vir media…"
"Skandeer tans SD-kaart vir media…"
"USB-berging geheg as leesalleen"
"Die SD-kaart is as leesalleen geheg"
"Slaan oor"
"Volgende"
"Taal"
"Kies aktiwiteit"
"Toestelinligting"
"Batteryinligting"
"Skerm"
"Tabletinligting"
"Fooninligting"
"USB-berging"
"SD-kaart"
"Instaan-instellings"
"Kanselleer"
"Instellings"
"Instellings"
"Instellingskortpad"
"Vliegtuigmodus"
"Meer…"
"Draadloos en netwerke"
"Bestuur Wi-Fi, Bluetooth, vliegtuigmodus, mobiele netwerke en VPN\'s"
"Dataswerwing"
"Verbind aan datadienste wanneer swerf"
"Verbind aan datadienste wanneer swerf"
"Jy het dataverbinding verloor omdat jy wegbeweeg het van jou tuisnetwerk af sonder om dataswerwing weer aan te skakel."
"Skakel dit aan"
"Laat dataswerwing toe? Dit kan lei tot aansienlike swerwingskoste!"
"Aandag"
"Operateurkeuse"
"Kies \'n netwerkoperateur"
"Datum en tyd"
"Stel datum en tyd"
"Stel datum, tyd, tydsones en formaat"
"Outomatiese datum en tyd"
"Gebruik netwerkvoorsiende tyd"
"Gebruik netwerkvoorsiende tyd"
"Outomatiese tydsone"
"Gebruik netwerkvoorsiende tydsone"
"Gebruik netwerkvoorsiende tydsone"
"Gebruik 24-uur-formaat"
"Stel tyd"
"Kies tydsone"
"Stel datum"
"Kies datumformaat"
"Rangskik alfabeties"
"Rangskik volgens tydsone"
"Datum"
"Tyd"
"Sluit outomaties"
"%1$s na sluimer"
"Wys eienaarinligting op sluitskerm"
"Eienaar se inligting"
"Voer teks in om op die sluitskerm te wys"
"Liggingsdienste"
"Sekuriteit"
"Stel my ligging, ontsluit skerm, sluit SIM-kaart, eiebewys sluit"
"Stel my ligging, skermontsluiting, eiebewysbergingslot"
"Wagwoorde"
"Enkripsie"
"Enkripteer tablet"
"Enkripteer foon"
"Vereis \'n numeriese PIN of wagwoord om jou tablet te dekripteer elke keer as jy dit aanskakel"
"Vereis \'n numeriese PIN of wagwoord om jou foon te enkripteer elke keer as jy dit aanskakel"
"Geënkripteer"
"Jy kan jou rekeninge, instellings, afgelaaide programme en hul data, media- en ander lêers enkripteer. Sodra jy jou tablet enkripteer moet jy \'n numeriese PIN of wagwoord invoer om dit te dekripteer elke keer as jy dit aanskakel: jy kan nie enkripsie ontdoen nie, tensy jy \'n fabrieksterugstelling doen, wat al jou data sal uitvee."\n\n"Enkripsie duur \'n uur of meer. Jy moet begin met \'n gelaaide battery en jou tablet ingeprop hou totdat enkripsie voltooi is. As jy die enkripsieproses onderbreek sal jy sommige of al jou data verloor."
"Jy kan jou rekeninge, instellings, afgelaaide programme en hul data, media- en ander lêers enkripteer. Sodra jy jou foon enkripteer moet jy \'n numeriese PIN of wagwoord invoer om dit te dekripteer elke keer as jy dit aanskakel: jy kan nie enkripsie ontdoen nie, tensy jy \'n fabrieksterugstelling doen, wat al jou data sal uitvee."\n\n"Enkripsie duur \'n uur of meer. Jy moet begin met \'n gelaaide battery en jou foon ingeprop hou totdat enkripsie voltooi is. As jy die enkripsieproses onderbreek sal jy sommige of al jou data verloor."
"Enkripteer tablet"
"Enkripteer foon"
"Laai asseblief jou battery en probeer weer."
"Prop asseblief jou laaier in en probeer weer."
"Geen skermslot-PIN of -wagwoord nie"
"Jy moet \'n PIN of wagwoord vir die skermslot stel, voordat jy met enkripsie kan begin."
"Bevestig enkripsie"
"Enkripteer tablet? Hierdie handeling kan nie ontdoen word nie, en as jy dit onderbreek, sal jy data verloor. Enkripsie duur \'n uur of meer, waartydens die tablet \'n paar keer sal herbegin."
"Enkripteer foon? Hierdie handeling kan nie ontdoen word nie, en as jy dit onderbreek, sal jy data verloor. Enkripsie duur \'n uur of meer, waartydens die foon \'n paar keer sal herbegin."
"Enkripteer"
"Wag asseblief terwyl jou tablet geënkripteer word. ^1% voltooi."
"Wag asseblief terwyl jou foon geënkripteer word. ^1% voltooi."
"Probeer weer oor ^1 sekondes."
"Voer jou wagwoord in"
"Enkripsie onsuksesvol"
"Enkripsie is onderbreek en kan nie voltooi nie. Gevolglik is die data op jou tablet nie langer toeganklik nie. "\n\n"Om gebruik van jou tablet te hervat, moet jy \'n fabriekterugstelling doen. As jy jou tablet opstel na die terugstelling, sal jy \'n geleentheid kry om enige inligting te herstel wat ntot jou Google-rekening was gerugsteun te herstel."
"Enkripsie is onderbreek en kan nie voltooi nie. Gevolglik is die data op jou selfoon nie langer toeganklik nie. "\n\n"Om gebruik van jou selfoon te hervat, moet jy \'n fabriekterugstelling doen. As jy jou foon na die terugstelling weer opstel, het jy \'n geleentheid om enige inligting te herstel wat na jou Google-rekening gerugsteun was."
"Kies skermslot"
"Kies rugsteunslot"
"Skermslot"
"Verander slotskerm"
"Verander of deaktiveer patroon-, PIN- of wagwoordsekuriteit"
"Kies \'n metode om die skerm te sluit"
"Wanneer toestande vir FaceLock nie ideaal is nie, hoe wil jy ontsluit?"
"Geen"
"Skuif"
"Geen sekuriteit nie"
"FacePass"
"Lae sekuriteit, eksperimenteel"
"Patroon"
"Medium sekuriteit"
"PIN"
"Medium tot hoë sekuriteit"
"Wagwoord"
"Hoë sekuriteit"
"Gedeaktiveer deur administrateur, enkripsiebeleid of eiebewysberging"
"Geen"
"Skuif"
"FacePass"
"Beveilig met patroon"
"Beveilig met PIN"
"Beveilig met wagwoord"
"Skakel skermslot af"
"Verwyder ontsluitpatroon"
"Verwyder ontsluit-PIN"
"Verwyder ontsluitwagwoord"
"Verander ontsluitpatroon"
"Verander ontsluit-PIN"
"Verander ontsluitwagwoord"
"Wagwoord moet minstens %d karakters hê"
"PIN moet minstens %d karakters bevat"
"Raak \"Gaan voort\" as jy klaar is"
"Gaan voort"
"Wagwoord moet minder as %d karakters wees"
"PIN moet uit minder as %d syfers bestaan"
"PIN mag net syfers 0-9 bevat"
"Toesteladministrateur verbied gebruik van \'n onlangse PIN"
"Wagwoord bevat \'n onwettige karakter"
"Wagwoord moet minstens een letter bevat"
"Wagwoord moet minstens een syfer bevat"
"Wagwoord moet minstens een simbool bevat"
- "Wagwoord moet minstens 1 letter bevat"
- "Wagwoord moet minstens %d letters bevat"
- "Wagwoord moet minstens 1 kleinletter bevat"
- "Wagwoord moet minstens %d kleinletters bevat"
- "Wagwoord moet minstens 1 hoofletter bevat"
- "Wagwoord moet minstens %d hoofletters bevat"
- "Wagwoord moet minstens 1 syfer bevat"
- "Wagwoord moet minstens %d syfers bevat"
- "Wagwoord moet minstens 1 spesiale simbool bevat"
- "Wagwoord moet minstens %d spesiale simbole bevat"
- "Wagwoord moet minstens 1 karakter bevat wat nie \'n letter is nie"
- "Wagwoord moet minstens %d karakters bevat wat nie letters is nie"
"Toesteladministrateur verbied gebruik van \'n onlangse wagwoord"
"OK"
"Kanselleer"
"Kanselleer"
"Volgende"
"Toesteladministrasie"
"Toesteladministrateurs"
"Sien of deaktiveer toesteladministrateurs"
"Bluetooth"
"Skakel Bluetooth aan"
"Bluetooth"
"Bluetooth"
"Bestuur verbindings, stel toestelnaam en ontdekbaarheid"
"Bluetooth-saambinding-versoek"
"Om saam te bind met:
%1$s

Voer die toestel se vereiste PIN in:"
"Om saam te bind met:
%1$s

Voer die toestel se vereiste geheimsleutel in:"
"PIN bevat letters of simbole"
"Gewoonlik 0000 of 1234"
"Jy sal dalk ook hierdie PIN op die ander toestel moet invoer."
"Jy moet dalk ook hierdie geheimsleutel op die ander toestel invoer."
"Om saam te bind met:
%1$s

maak seker dit wys hierdie geheimsleutel:
%2$s"
"Van:
%1$s

Bind met hierdie toestel saam?"
"Om saam te bind met:
%1$s

Tik daarop:
%2$s, en dan Enter."
"Saambind"
"Kanselleer"
"Aandag"
"Daar was \'n probleem om te saam te bind met %1$s."
"Kon nie met %1$s saambind nie omdat die PIN of wagwoordsleutel nie korrek is nie."
"Kan nie kommunikasie met %1$s tot stand bring nie."
"Saambinding verwerp deur %1$s."
"Kon nie aan %1$s koppel nie."
"Soek vir toestelle"
"Soek vir toestelle"
"Soek tans…"
"Toestelinstellings"
"Saamgebinde toestelle"
"Beskikbare toestelle"
"Koppel"
"Ontkoppel"
"Saambind en koppel"
"Ontsaambind"
"Ontkoppel en ontsaambind"
"Opsies…"
"Gevorderd"
"Gevorderde Bluetooth"
"Om toestelle te sien, skakel Bluetooth aan."
"Koppel aan…"
"Media-oudio"
"Foonoudio"
"Lêeroordrag"
"Invoertoestel"
"Internettoegang"
"Deling van internetverbinding"
"%1$s sal van mediaoudio ontkoppel word."
"%1$ssal van vryhandse oudio ontkoppel word."
"%1$s sal van invoertoestel ontkoppel word."
"Internettoegang via %1$s sal ontkoppel word."
"%1$s sal ontkoppel word en nie meer hierdie tablet se internetverbinding deel nie."
"%1$s sal ontkoppel word en nie meer hierdie foon se internetverbinding deel nie."
"Saamgebinde Bluetooth-toestel"
"Koppel"
"Koppel aan Bluetooth-toestel"
"Profiele"
"Hernoem"
"Laat inkomende lêeroordragte toe"
"Gekoppel aan media-oudio"
"Gekoppel aan foonoudio"
"Gekoppel aan lêeroordragbediener"
"Nie gekoppel aan lêeroordragbediener nie"
"Gekoppel aan invoertoestel"
"Aan toestel gekoppel vir internettoegang"
"Deel plaaslike internetverbinding met toestel"
"Gebruik vir media-oudio"
"Gebruik vir foonoudio"
"Gebruik vir lêeroordrag"
"Gebruik vir invoer"
"Gebruik vir internettoegang"
"Dok-instellings"
"Gebruik dok vir oudio"
"As luidsprekerfoon"
"Vir musiek en media"
"Onthou instellings"
"NFC"
"Laat toestelle wat \'n paar sentimeter weg van mekaar is, toe om inligting uit te ruil"
"Android Beam"
"Op"
"Af"
"Onbeskikbaar omdat NFC afgeskakel is"
"Android Beam"
"Wanneer hierdie funksie aangeskakel is, kan jy app-inhoud na \'n ander NFC-aanpasbare toestel oorsein deur die toestelle naby aan mekaar te hou. Jy kan byvoorbeeld Webblaaier-bladsye, You Tube-video\'s, People-kontakte en meer oorsein. "\n" "\n"Bring bloot die toestelle bymekaar (gewoonlik rug teen rug) en raak dan aan jou skerm. Die app bepaal wat oorgesein word."
"Wi-Fi"
"Skakel Wi-Fi aan"
"Wi-Fi"
"Wi-Fi-instellings"
"Wi-Fi"
"Stel en beheer draadlose toegangspunte"
"Skakel tans Wi-Fi aan…"
"Skakel tans Wi-Fi af…"
"Fout"
"In vliegtuigmodus"
"Kan nie vir netwerke skandeer nie"
"Netwerkkennisgewing"
"Stel my in kennis wanneer \'n oop netwerk beskikbaar is"
"Vermy swak verbindings"
"Moenie \'n Wi-Fi-netwerk gebruik nie, tensy dit \'n ordentlike internet verbinding het"
"Hou Wi-Fi tydens sluimer"
"Kon nie die instelling verander nie"
"Voeg netwerk by"
"Wi-Fi-netwerke"
"Skandeer"
"Gevorderd"
"Koppel aan netwerk"
"Vergeet netwerk"
"Wysig netwerk"
"Om beskikbare netwerke te sien, skakel Wi-Fi aan."
"Wys gevorderde opsies"
"WPS"
"Voer PIN van toegangspunt in"
"WPS-opstelling"
"Voer die PIN in %1$s by die toegangspunt"
"WPS is reeds besig en kan etlike sekondes duur om af te handel"
"Kon nie WPS begin nie, probeer weer."
"Netwerk-SSID"
"Sekuriteit"
"Seinsterkte"
"Status"
"Koppelspoed"
"IP-adres"
"EAP-metode"
"Fase 2-stawing"
"CA-sertifikaat"
"Gebruikersertifikaat"
"Identiteit"
"Anonieme identiteit"
"Wagwoord"
"Wys wagwoord"
"IP-instellings"
"(onveranderd)"
"(ongespesifiseer)"
"Gestoor"
"Gedeaktiveer"
"Swak internetverbinding vermy"
"Besonderhede"
"Netwerk vermy weens swak verbinding. Jy kan hierdie gedrag van vermyding van \'n netwerk met \'n swak verbinding afskakel in die gevorderde kieslys van Wi-Fi-instellings."
"Stawingsprobleem"
"Nie binne ontvangs nie"
"WPS beskikbaar"
" (WPS beskikbaar)"
"Beveilig met %1$s"
", beveilig met %1$s"
"Geen"
"Koppel"
"Vergeet"
"Stoor"
"Kanselleer"
"Nog \'n WPS-sessie opgespoor, probeer asseblief oor \'n paar minute weer"
"Gevorderde Wi-Fi"
"Wi-Fi-frekwensieband"
"Spesifiseer die frekwensieomvang van die bewerking"
"Kon nie die frekwensiebandwydte instel nie."
"MAC-adres"
"IP-adres"
"IP-instellings"
"Stoor"
"Kanselleer"
"Voer asseblief \'n geldige IP-adres in."
"Voer asseblief \'n geldige deurgangadres in."
"Voer asseblief \'n geldige dns-adres in."
"Voer asseblief \'n netwerkvoorvoegsel in met lengte tussen 0 en 32."
"DNS 1"
"DNS 2"
"Deurgang"
"Lengte van netwerkvoorvoegsel"
"Wi-Fi Direct"
"Stel eweknie-verbinding op"
"Toestelinligting"
"Wi-Fi-beskermde opstelling"
"Voer PIN in"
"Onthou hierdie verbinding"
"Soek"
"Skep groep"
"Verwyder groep"
"Gevorderd"
"Beskikbare toestelle"
"Losstaande Wi-Fi-warmkol"
"Losstaande Wi-Fi-warmkol %1$s aktief"
"Fout met losstaande Wi-Fi-warmkol"
"Stel Wi-Fi-warmkol op"
"%1$s %2$s losstaande Wi-Fi-warmkol"
"AndroidHotspot"
"Wys"
"Klank"
"Stilmodus"
"Foon-luitoon"
"Volumes"
"Musiekeffekte"
"Luiervolume"
"Vibreer wanneer stil"
"Vibreer"
"Verstekkennisgewing"
"Flikker kennisgewing-liggie"
"Luitoon"
"Kennisgewing"
"Gebruik inkomendeoproep-volume vir kennisgewings"
"Kies toestemmingsluitoon"
"Media"
"Stel volume vir musiek en video\'s"
"Wekker"
"Oudio-instellings vir die aangehegte dok"
"Skakelbord se raaktone"
"Raakklanke"
"Skermslotkgeluid"
"Vibreer by aanraking"
"Geraas-kansellasie"
"Musiek, video, speletjies & ander media"
"Luitoon & kennisgewings"
"Kennisgewings"
"Wekkers"
"Dok"
"Dok-instellings"
"Oudio"
"Instellings vir die aangehegte lessenaardok"
"Instellings vir die aangehegte motordok"
"Tablet nie gedok nie"
"Foon nie gedok nie"
"Instellings vir die aangehegte dok"
"Dok nie gevind nie"
"Die tablet moet gedok wees om dokoudio op te stel"
"Die foon moet gedok wees om dokoudio op te stel"
"Dok-insteekklank"
"Speel klank wanneer tablet op dok geplaas of daarvan verwyder word"
"Speel klank wanneer foon in dok gesit of uitgehaal word"
"Moenie klank speel as tablet op dok geplaas of afgehaal word nie"
"Moenie klank speel wanneer foon in dok gesit of uitgehaal word nie"
"Rekeninge en sinkronisasie"
"Soek"
"Bestuur soekinstellings en geskiedenis"
"Wys"
"Outodraai skerm"
"Wissel oriëntasie outomaties wanneer tablet gedraai word"
"Verwissel outomaties van oriëntasie wanneer foon draai"
"Wissel oriëntasie outomaties wanneer tablet gedraai word"
"Verwissel outomaties van oriëntasie wanneer foon draai"
"Helderheid"
"Verstel die helderheid van die skerm"
"Slaap"
"Na %1$s se onaktiwiteit"
"Muurpapier"
"Kies muurpapier vanaf"
"Android-drome"
"Sluimerskerms en ander afleidings vir vrye tyd"
"Droom gekies"
"Wanneer om te aktiveer"
"Na %1$s van niksdoen"
"Nooit"
"Probeer dit!"
"Outomatiese helderheid"
"Fontgrootte"
"Lettergrootte"
"SIM-kaart se sluitinstellings"
"Stel SIM-kaart-slot"
"SIM-kaart-slot"
"Sluit SIM-kaart"
"Vereis PIN om tablet te gebruik"
"Benodig PIN om foon te gebruik"
"Vereis PIN om tablet te gebruik"
"Benodig PIN om foon te gebruik"
"Verander SIM-PIN"
"SIM PIN"
"Sluit SIM-kaart"
"Ontsluit SIM-kaart"
"Ou SIM PIN"
"Nuwe SIM PIN"
"Tik nuwe PIN weer in"
"SIM PIN"
"Verkeerde PIN!"
"PIN\'e stem nie ooreen nie!"
"Kan nie PIN verander nie."\n"Moontlik verkeerde PIN."
"SIM-PIN is suksesvol verander"
"Kan nie SIM-kaart se sluitstatus verander nie."\n"Moontlik \'n verkeerde PIN."
"OK"
"Kanselleer"
"Tabletstatus"
"Foonstatus"
"Stelselopdaterings"
"Android-weergawe"
"Modelnommer"
"Basisbandweergawe"
"Kernweergawe"
"Bou-nommer"
"Nie beskikbaar nie"
"Status"
"Status"
"Status van die battery, netwerk en ander inligting"
"Foonnommer, sein ens."
"Berging"
"Bergingsinstellings"
"Ontheg USB-berging, sien beskikbare berging"
"Ontheg SD-kaart, kyk hoeveel stoorplek beskikbaar is"
"MDN"
"My foonnommer"
"MIN"
"MSID"
"PRL-weergawe"
"MEID"
"ICCID"
"Mobielenetwerk-tipe"
"Mobielenetwerk-status"
"Diensstatus"
"Seinsterkte"
"swerwing"
"Netwerk"
"Wi-Fi MAC-adres"
"Bluetooth-adres"
"Reeksnommer"
"Onbeskikbaar"
"Tyd aanlyn"
"Wakkertyd"
"Interne berging"
"USB-berging"
"SD-kaart"
"Beskikbaar"
"Totale spasie"
"Bereken tans…"
"Programme"
"Media"
"Aflaaisels"
"Prente, Video\'s"
"Oudio (musiek, luitone, podsendings ens.)"
"Diverse"
"Ontheg gedeelde berging"
"Ontheg SD-kaart"
"Ontheg die interne USB-berging"
"Ontheg die SD-kaart sodat jy dit veilig kan verwyder"
"Sit USB-berging in vir hegting"
"Steek \'n SD-kaart in vir hegting"
"Heg USB-berging"
"Heg SD-kaart"
"Vee USB-berging uit"
"Vee SD-kaart uit"
"Vee alle data op die interne USB-berging uit, soos musiek en foto\'s"
"Vee alle data op die SD-kaart uit, soos musiek en foto\'s"
" (Leesalleen)"
"Ontheg USB-berging"
"Ontheg SD-kaart"
"As jy die USB-berging ontheg het, sal sommige programme wat jy gebruik stop en onbeskikbaar wees totdat jy die USB-berging weer heg."
"As jy die SD-kaart ontheg, sal sekere programme wat jy gebruik, stop en dalk nie beskikbaar wees nie tot jy die SD-kaart weer heg."
"Kon nie USB-berging demonteer nie"
"Kon nie SD-kaart demonteer nie"
"Kan nie USB-berging ontheg nie. Probeer later weer."
"Kan nie SD-kaart ontheg nie. Probeer later weer."
"USB-berging sal ontheg word."
"SD-kaart sal ontheg word."
"Onthegting"
"Onthegting besig"
"USB-rekenaaraansluiting"
"USB-rekenaaraansluiting"
"Koppel as"
"Media-toestel (MTP)"
"Laat jou medialêers op Windows oordra, of met Android File Transfer op Mac (sien www.android.com/filetransfer)"
"Camera (PTP)"
"Laat jou foto\'s met kamerasagteware deel, en enige lêers oordra op rekenaars wat nie MTP ondersteun nie"
"Installeer lêeroordrag-hulpmiddels"
"Batterystatus"
"Batteryvlak"
"APN\'s"
"Redigeer toegangspunt"
"<Nie gestel nie>"
"Naam"
"APN"
"Volmag"
"Poort"
"Gebruikernaam"
"Wagwoord"
"Bediener"
"MMSC"
"MMS volmag"
"MMS-poort"
"MCC"
"MNC"
"Stawingstipe"
"Geen"
"PAP"
"CHAP"
"PAP of CHAP"
"APN-tipe"
"APN-protokol"
"APN aktiveer/deaktiveer"
"APN is geaktiveer"
"APN gedeaktiveer"
"Draer"
"Vee APN uit"
"Nuwe APN"
"Stoor"
"Gooi weg"
"Aandag"
"Die naamveld kan nie leeg wees nie."
"Die APN kan nie leeg wees nie."
"MCC-veld moet 3 syfers wees."
"Die MNC-veld moet uit 2 of 3 syfers bestaan."
"Laai verstek APN-instellings terug"
"Stel terug na verstek"
"Terugstel van APN- verstek instellings voltooi"
"Fabrieksterugstelling"
"Vee alle data op tablet uit"
"Vee al die data op foon uit"
"Dit sal alle data van jou tablet se ""interne geheue"" uitvee, insluitend:"\n\n"jou Google-rekening"\n"stelsel- en programdata en -instellings"\n"afgelaaide programme"
"Dit sal alle data van jou foon se ""interne geheue"" uitvee, insluitend:"\n\n"Jou Google-rekening"\n"Stelsel- en programdata en -instellings"\n"Afgelaaide programme"
\n\n"Jy is tans aangemeld by die volgende rekeninge:"\n
"Musiek"\n"Foto\'s"\n"Ander gebruikerdata"
\n\n"Om ook musiek, prente en ander gebruikerdata uit te vee, moet die ""USB-berging"" uitgevee word."
\n\n"Om ook musiek, prente en ander gebruikerdata uit te vee, moet die ""SD-kaart"" uitgevee word."
"Vee USB-berging uit"
"Vee SD-kaart uit"
"Vee alle data op die interne USB-berging uit, soos musiek of foto\'s."
"Vee al die data op die SD-kaart uit, soos musiek of foto\'s."
"Stel tablet terug"
"Herstel foon:"
"Vee al jou persoonlike inligting en enige afgelaaide programme uit? Dit is onmoontlik om hierdie handeling ongedaan te maak!"
"Vee alles uit"
"Teken jou ontsluitpatroon"
"Jy moet jou ontsluitpatroon teken om jou foon se fabrieksterugstelling te bevestig."
"Omdat die Stelsel Skoonmaak-dienste nie beskikbaar was nie, is geen daar herstel uitgevoer nie."
"Bevestig terugstel"
"Vee USB-berging uit"
"Vee SD-kaart uit"
"Vee alle data in USB-berging uit"
"Vee alle data op die SD-kaart uit"
"Hierdie handeling sal die USB-berging uitvee. Jy sal ""alle"" data wat hier gestoor word, verloor!"
"Hierdie handeling sal die SD-kaart uitvee. Jy sal ""alle "" data op die kaart verloor!"
"Vee USB-berging uit"
"Vee SD-kaart uit"
"Vee USB-berging uit, wat alle lêers wat daar gestoor word, sal uitvee? Handeling kan nie omgekeer word nie!"
"Vee SD-kaart uit, wat alle lêers wat daar gestoor word, sal uitvee? Handeling kan nie omgekeer word nie!"
"Vee alles uit"
"Teken jou ontsluitpatroon"
"Jy moet jou ontsluitpatroon teken om te bevestig dat jy die USB-berging wil uitvee."
"Jy moet jou ontsluitpatroon teken om te bevestig dat jy die SD-kaart wil uitvee."
"Oproepinstellings"
"Stel stemboodskapdiens, oproepaanstuur, oproep wag, beller-ID op"
"USB-verbinding"
"Losstaande Wi-Fi-warmkol"
"Bluetooth-verbinding"
"Verbinding"
"Verbinding en losstaande Wi-Fi-warmkol"
"USB"
"USB-verbinding"
"USB gekoppel, merk om te verbind"
"Verbind"
"Kan nie verbind wanneer USB-geheue gebruik word nie"
"USB nie gekoppel nie"
"USB-verbindingsfout"
"Bluetooth-verbinding"
"Deel hierdie tablet se internetverbinding"
"Deel hierdie foon se internetverbinding"
"Deel hierdie tablet se internetverbinding met 1 toestel"
"Deel hierdie foon se internetverbinding met 1 toestel"
"Deel hierdie tablet se internetverbinding met %1$d toestelle"
"Deel hierdie foon se internetverbinding met %1$d toestelle"
"Deel nie hierdie tablet se internetverbinding nie"
"Deel nie hierdie foon se internetverbinding nie"
"Bluetooth-verbindingsfout"
"Kan nie aan meer as %1$d toestelle verbind nie"
"%1$s sal ontverbind word."
"Hulp"
"Mobiele netwerke"
"My ligging"
"Google se liggingsdiens"
"Laat apps. data vanaf bronne soos Wi-Fi en mobiele netwerke gebruik om jou benaderde ligging te bepaal"
"Ligging deur Wi-Fi vasgestel"
"GPS-satelliete"
"Laat programme GPS gebruik om jou ligging presies vas te stel"
"Gebruik bygestane GPS"
"Gebruik bediener om GPS by te staan (ontmerk om netwerkgebruik te verminder)"
"Gebruik bediener om GPS by te staan (ontmerk om GPS-werkverrigting te verbeter)"
"Ligging & Google-soektog"
"Laat Google jou ligging gebruik om soekresultate en ander dienste te verbeter"
"Meer oor tablet"
"Meer oor foon"
"Sien regsinligting, status, sagteware-weergawe"
"Wettige inligting"
"Bydraers"
"Kopiereg"
"Lisensie"
"Bepalings en voorwaardes"
"Stelseltutoriaal"
"Leer hoe om jou tablet te gebruik"
"Leer hoe om jou foon te gebruik"
"Oopbronlisensies"
"Daar was \'n probleem om lisensies te loods."
"Laai tans…"
"Veiligheidsinligting"
"Veiligheidsinligting"
"Jy het nie \'n dataverbinding nie. Om die inligting nou te sien, gaan na %s op enige rekenaar wat aan die internet gekoppel is."
"Laai tans…"
"Kies jou wagwoord"
"Kies jou patroon"
"Kies jou PIN"
"Bevestig jou wagwoord"
"Bevestig jou patroon"
"Bevestig jou PIN"
"Wagwoorde stem nie ooreen nie"
"PIN\'e stem nie ooreen nie"
"Ontsluit keuse"
"Wagwoord is gestel"
"PIN is gestel"
"Patroon is ingestel"
"Skermsekuriteit"
"Verander ontsluitpatroon"
"Verander ontsluit-PIN"
"Bevestig gestoorde patroon"
"Jammer, probeer weer:"
"Teken \'n ontsluitpatroon"
"Druk Kieslys vir hulp."
"Lig vinger wanneer jy klaar is."
"Verbind ten minste %d kolletjies. Probeer weer:"
"Patroon opgeneem!"
"Teken weer patroon om te bevestig:"
"Jou nuwe ontsluitpatroon:"
"Bevestig"
"Teken oor"
"Herprobeer"
"Gaan voort"
"Ontsluitpatroon"
"Benodig patroon"
"Moet patroon teken om skerm te ontsluit"
"Maak patroon sigbaar"
"Vibreer by aanraking"
"Stel ontsluitpatroon"
"Verander ontsluitpatroon"
"Hoe om \'n ontsluitpatroon te teken"
"Te veel verkeerde pogings!"
"Probeer weer oor %d sekondes."
"Kanselleer"
"Volgende"
"Beveilig jou tablet"
"Beveilig jou foon"
"Beskerm jou tablet teen ongemagtigde gebruik deur \'n persoonlike skermontsluitpatroon te skep. Gebruik jou vinger om die kolletjies in enige volgorde te verbind op die volgende skerm. Jy moet ten minste vier kolletjies verbind. "\n\n"Reg om te begin? Raak “Volgende”."
"Beskerm jou foon van ongemagtigde gebruik deur \'n persoonlike skermontsluit-patroon te skep. Gebruik jou vinger om ten minste vier kolle in enige volgorde op die volgende skerm te verbind. "\n\n"Gereed? Raak \"Volgende\"."
"Bestuur programme"
"Bestuur en verwyder geïnstalleerde programme"
"Programme"
"Bestuur programme, stel kits-loodskortpaaie op"
"Programinstellings"
"Onbekende bronne"
"Laat installering van nie-Market-programme toe"
"Jou tablet en persoonlike data is meer kwesbaar vir aanvalle deur programme uit onbekende bronne. Jy stem saam dat jy alleen verantwoordelik sal wees vir enige skade aan jou tablet of verlies van data wat uit die gebruik van dié programme kan voortspruit."
"Jou foon en persoonlike data is kwesbaarder vir aanvalle deur programme uit onbekende bronne. Jy stem saam dat jy alleen verantwoordelik sal wees vir enige skade aan jou foon of verlies van data wat uit die gebruik van dié programme kan voortspruit."
"Gevorderde instellings"
"Aktiveer meer instellingsopsies."
"Programinligting"
"Stoor"
"Loods by verstek"
"Skermversoenbaarheid"
"Toestemmings"
"Kasgeheue"
"Maak kas skoon"
"Kasgeheue"
"Kontroles"
"Dwing stop"
"Totaal"
"Program"
"USB-geheueprogram"
"Data"
"USB-geheue-data"
"SD-kaart"
"Verwyder"
"Deaktiveer"
"Aktiveer"
"Vee data uit"
"Deïnstalleer opdaterings"
"Jy het gekies om hierdie program by verstek te loods vir sommige aksies."
"Verstek instellings nie opgestel nie."
"Vee verstekke uit"
"Hierdie program is dalk nie vir jou skerm ontwerp nie; jy kan hier beheer hoe dit by jou skerm aanpas."
"Vra wanneer laat loop word"
"Skaalprogram"
"Onbekend"
"Rangskik volgens naam"
"Rangskik volgens grootte"
"Wys lopende dienste"
"Wys gekaste prosesse"
"Bestuur spasie"
"Filter"
"Kies filteropsies"
"Alle"
"Afgelaai"
"Loop tans"
"USB-berging"
"Op SD-kaart"
"Gedeaktiveer"
"Geen programme nie."
"Interne berging"
"USB-berging"
"SD-kaartberging"
"Herbereken tans grootte…"
"Vee uit"
"Alle data van hierdie program sal permanent uitgevee word. Dit sluit alle lêers, instellings, rekeninge, databasisse ensovoorts in."
"OK"
"Kanselleer"
"Program nie gevind nie"
"Die program is nie in die lys geïnstalleerde programme gevind nie."
"Kan nie programdata skoonmaak nie."
"Deïnstalleer opdaterings"
"Wil jy alle opdaterings vir hierdie Android-stelselprogram deïnstalleer?"
"Vee data uit"
"Kon nie data vir program uitvee nie."
"Hierdie program kan die volgende op jou tablet lees:"
"Hierdie program kan by die volgende op jou foon ingaan:"
"Bereken tans..."
"Kan nie pakkiegrootte bereken nie"
"Jy het nie enige derdeparty-programme geïnstalleer nie."
"weergawe %1$s"
"Skuif"
"Skuif na tablet"
"Skuif na foon"
"Skuif na USB-berging"
"Skuif na SD-kaart"
"Skuif"
"Daar is nie genoeg geheue oor nie."
"Die program bestaan nie."
"Die program is beskerm teen kopiëring."
"Die gespesifiseerde installering-ligging is ongeldig."
"Stelselopdaterings kan nie op eksterne media geïnstalleer word nie."
"Dwing stop"
"Om \'n program te dwing om te stop, kan dit vreemd laat optree. Is jy seker?"
"Skuif program"
"Kon nie program beweeg nie. %1$s"
"Voorkeur-installeerligging"
"Verander die voorkeur-installeerligging vir nuwe programme."
"Deaktiveer ingeboude program"
"Deaktivering van \'n ingeboude program kan veroorsaak dat ander programme wangedra. Is jy seker?"
"Geheuegebruik"
"Sien berging wat deur programme gebruik word"
"Lopende dienste"
"Sien en beheer dienste wat tans loop"
"Begin weer"
"Gekaste agtergrondprosesse"
"Niks loop nie."
"Deur program begin."
"%1$s gratis"
"%1$s gebruik"
"RAM"
"%1$d proses en %2$d diens"
"%1$d proses en %2$d dienste"
"%1$d prosesse en %2$d diens"
"%1$d prosesse en %2$d dienste"
"Program wat loop"
"Onaktief"
"Dienste"
"Prosesse"
"Stop"
"Instellings"
"Hierdie diens is deur sy program begin. As dit gestop word, kan die program misluk."
"Hierdie program kan nie veilig gestop word nie. Deur dit te doen, kan van jou huidige werk verlore gaan."
"Hierdie is \'n ou programproses wat gehou word vir spoedverbetering as dit dalk weer nodig word. Daar is gewoonlik geen rede om dit te stop nie."
"%1$s: tans in gebruik. Raak Instellings om dit te beheer."
"Hoofproses wat tans gebruik word."
"Diens %1$s word tans gebruik."
"Veskaffer %1$s word tans gebruik."
"Stop stelseldiens?"
"Is jy seker jy wil hierdie stelseldiens stop? As jy dit doen, sal sommige kenmerke van jou tablet dalk nie behoorlik werk nie totdat jy dit eers aan en af skakel."
"Is jy seker jy wil hierdie stelseldiens stop? Indien wel, kan sommige kenmerke van jou foon dalk nie meer reg werk nie, totdat jy die foon af- en weer aanskakel."
"Taal en invoer"
"Taal en invoer"
"Taalinstellings"
"Sleutelbord en invoermetodes"
"Taal"
"Outo-vervang"
"Korrigeer die woorde wat verkeerd ingesleutel is"
"Outohoofletters"
"Begin sinne met \'n hoofletter"
"Outo-leestekens"
"Fisiese sleutelbordinstellings"
"Druk spasie-sleutel twee keer om \".\" in te voeg"
"Maak wagwoorde sigbaar"
"Die invoermetode kan dalk alle teks wat jy invoer, versamel, insluitende persoonlike data soos wagwoorde en kredietkaartnommers. Dit kom van die program %1$s. Wil jy dié invoermetode gebruik?"
"Muis/spoorbord"
"Wyserspoed"
"Gebruikerwoordeboek"
"Persoonlike woordeboek"
"Persoonlike woordeboeke"
"Voeg by"
"Voeg by woordeboek"
"Redigeer woord"
"Redigeer"
"Vee uit"
"Jy het geen woorde in die gebruikerwoordeboek nie. Jy kan \'n woord byvoeg deur die byvoeg-knoppie ( + ) te raak."
"Alle tale"
"Toets"
"Tabletinligting"
"Fooninligting"
"Batteryinligting"
"Kitsloods"
"Stel sleutelbordkortpaaie om programme te loods"
"Wys program toe"
"Geen kortpad nie"
"Soek + %1$s"
"Maak skoon"
"Jou kortpad vir %1$s (%2$s) sal uitgevee word."
"OK"
"Kanselleer"
"Programme"
"Kortpaaie"
"Teksinvoer"
"Invoermetode"
"Verstek"
"Kieser vir invoermetode"
"Outomaties"
"Wys altyd"
"Versteek altyd"
"Stel invoermetodes op"
"Instellings"
"Verstellings"
"Aktiewe invoermetodes"
"Gebruik stelseltaal"
"%1$s instellings"
"Kies aktiewe invoermetodes"
"Skermsleutelbord-instellings"
"Fisiese sleutelbord"
"Fisiese sleutelbordinstellings"
"Ontwikkelaaropsies"
"Stel opsies vir programontwikkeling"
"USB-ontfouting"
"In ontfoutmodus wanneer USB gekoppel is"
"Toestel se ontwikkelings-ID"
"Toesteldata nie beskikbaar nie"
"Bly wakker"
"Skerm sal nooit slaap terwyl laai nie"
"Laat skynliggings toe"
"Laat skynliggings toe"
"Laat USB-ontfouting toe?"
"USB-ontfouting is net vir ontwikkelingsdoeleindes bedoel. Dit kan gebruik word om data te kopieer tussen jou rekenaar en jou toestel, programme op jou toestel te installeer sonder kennisgewings, en om loglêerdata te lees."
"Kies apparaat"
"Kies legstuk"
"%1$dd %2$dh %3$dm %4$ds"
"%1$dh %2$dm %3$ds"
"%1$dm %2$ds"
"%1$ds"
"Gebruikstatistieke"
"Gebruikstatistieke"
"Rangskik volgens:"
"Program"
"Tel"
"Gebruikstyd"
"Toeganklikheid"
"Toeganklikheidsinstellings"
"Dienste"
"Stelsel"
"Groot teks"
"Krag-knoppie beëindig oproep"
"Ontdek-met-raak"
"Wanneer ontdek-met-raak aangeskakel is, kan jy beskrywings wat onder jou vinger is, sien of hoor."\n\n" Hierdie kenmerk is vir siggestremde gebruikers."
"Raak-en-hou-vertraging"
"Installeer webskripte"
"Instellings"
"Tutoriaal"
"Op"
"Af"
"Toegelaat"
"Nie toegelaat nie"
"Laat toe"
"Moenie toelaat nie"
"Gebruik %1$s?"
"%1$s kan al die teks wat jy invoer, behalwe wagwoorde, versamel. Dit sluit persoonlike inligting in, soos kredietkaartnommers. Dit kan ook data oor jou interaksie met die tablet versamel."
"%1$s kan al die teks wat jy invoer, behalwe wagwoorde, versamel. Dit sluit persoonlike inligting in, soos kredietkaartnommers. Dit kan ook data oor jou interaksie met die foon versamel."
"Stop %1$s?"
"Raak van OK sal %1$s-diens stop."
"Geen dienste geïnstalleer nie"
"Soek jy \'n skermleser?"
"TalkBack bied gesproke terugvoer om blindes en gebruikers met swak sig te help. Wil jy dit gratis vanaf Android Market installeer?"
"Installeer webskripte?"
"Wil jy dat programme skripte van Google installeer wat hul webinhoud meer toeganklik sal maak?"
"Hierdie funksie verander die manier hoe jou toestel reageer op aanraking. Skakel aan?"
"Geen beskrywing verskaf nie."
"Instellings"
"Battery"
"Wat het die battery gebruik"
"Data oor batterygebruik nie beskikbaar nie"
"%1$s - %2$s"
"Batterygebruik sedert uitgeprop"
"Batterygebruik sedert terugstelling"
"%1$s op battery"
"%1$s sedert uitgeprop"
"Laai"
"Skerm aan"
"GPS aan"
"Wi-Fi"
"Wakker"
"Sein van mobiele netwerk"
"Toestel se wakkertyd"
"Wi-Fi betyds"
"Wi-Fi betyds"
"%1$s - %2$s%%"
"Geskiedenisdetails"
"Gebruik details"
"Gebruik details"
"Verstel kraggebruik"
"Ingeslote pakkette"
"Skerm"
"Wi-Fi"
"Bluetooth"
"Selgereedheid"
"Stemoproepe"
"Tablet ledig"
"Foon ledig"
"CPU-totaal"
"CPU-voorgrond"
"Hou wakker"
"GPS"
"Wi-Fi loop tans"
"Tablet"
"Foon"
"Data gestuur"
"Data ontvang"
"Oudio"
"Video"
"Tyd aan"
"Tyd sonder \'n sein"
"Dwing stop"
"Programinligting"
"Programinstellings"
"Skerminstellings"
"Wi-Fi-instellings"
"Bluetooth-instellings"
"Battery gebruik deur stemoproepe"
"Battery word gebruik wanneer tablet ledig is"
"Battery gebruik wanneer foon ledig is"
"Battery deur selradio gebruik"
"Skakel oor na vliegtuigmodus om krag te spaar in areas met geen seldekking nie"
"Battery gebruik deur skerm en ruglig"
"Verminder die skermhelderheid en/of skermuittelling"
"Battery deur Wi-Fi gebruik"
"Skakel Wi-Fi af wanneer dit nie gebruik word nie of waar dit nie beskikbaar is nie"
"Battery deur Bluetooth gebruik"
"Skakel Bluetooth af as jy dit nie gebruik nie"
"Probeer koppel aan \'n ander bluetooth-toestel"
"Battery deur program gebruik"
"Stop of deïnstalleer die program"
"Beheer GPS handmatig om te keer dat program dit gebruik"
"Die program kan dalk instellings bied om batterygebruik te verminder"
"%1$s sedert uitgeprop is"
"Sedert laas uitgeprop vir %1$s"
"Gebruikstotale"
"Herlaai"
"Android-bedryfstelsel"
"Mediabediener"
"Steminvoering en -uitvoering"
"Steminvoering- en -uitvoeringsinstellings"
"Stemsoektog"
"Android-sleutelbord"
"Spraak"
"Stemherkenner"
"Stemsoektog"
"Instellings vir \'%s\'"
"Teks-na-spraak-instellings"
"Teks-na-spraak resultaat"
"Gebruik altyd my instellings"
"Verstek instellings hier onder oorheers programinstellings"
"Verstek instellings"
"Verstek enjin"
"Stel die spraaksintese-enjin wat vir gesproke teks gebruik word"
"Spraaktempo"
"Spoed waarteen die teks gepraat word"
"Toonhoogte"
"Affekteer die klank van die gesproke teks"
"Taal"
"Stel die taalspesifieke stem vir gesproke teks"
"Luister na \'n voorbeeld"
"Speel \'n kort demonstrasie van spraaksintese"
"Installeer stemdata"
"Installeer die stemdata vereis vir spraaksintese"
"Stemme vereis vir spraaksintese is reeds behoorlik geïnstalleer"
"Jou instellings het verander. Hierdie is \'n voorbeeld van hoe dit klink."
"Die enjin wat jy gekies het, kan nie loop nie"
"Stel op"
"Kies \'n ander enjin"
"Hierdie spraaksintese-enjin kan dalk al die teks versamel wat uitgespreek sal word, insluitend persoonlike data soos wagwoorde en kredietkaartnommers. Dit kom van die %s enjin. Aktiveer die gebruik van hierdie spraaksintese-enjin?"
"Enjins"
"%s instellings"
"%s is geaktiveer"
"%s is gedeaktiveer"
"Enjin-instellings"
"Instellings vir %s"
"Taal en stemme"
"Geïnstalleer"
"Nie geïnstalleer nie"
"Vroulik"
"Manlik"
"Spraaksintese-enjin geïnstalleer"
"Aktiveer nuwe enjin voor gebruik"
"Lanseer enjin-instellings"
"Voorkeur-enjin"
"Algemeen"
"Kragbeheer"
"Opdateer Wi-Fi-instelling"
"Werk Bluetooth-instelling by"
"VPN"
"Eiebewysberging"
"Installeer uit berging"
"Installeer vanaf SD-kaart"
"Installeer sertifikate uit berging"
"Installeer sertifikate uit SD-kaart"
"Vee eiebewyse uit"
"Verwyder alle sertifikate"
"Vertroude eiebewyse"
"Wys vertroude CA-sertifikate"
"Voer wagwoord in"
"Voer die wagwoord vir eiebewysberging in."
"Huidige wagwoord:"
"Alle inhoud sal verwyder word. Is jy seker daaroor?"
"Die wagwoord moet ten minste 8 karakters bevat."
"Verkeerde wagwoord."
"Verkeerde wagwoord. Jy het nog een kans voordat eiebewysberging uitgevee word."
"Verkeerde wagwoord. Jy het nog %1$d kanse voordat eiebewysberging uitgevee word."
"Eiebewysberging is uitgevee."
"Eiebewysberging kon nie uitgevee word nie."
"Eiebewysberging is geaktiveer."
"Jy moet \'n sluitskerm se PIN of wagwoord stel voordat jy eiebewysberging kan gebruik. Wil jy dit nou doen?"
"Noodtoon"
"Stel gedrag wanneer \'n noodoproep gemaak word"
"Rugsteun en stel terug"
"Rugsteun en stel terug"
"Rugsteun en teruglaai"
"Persoonlike data"
"Rugsteun my data"
"Rugsteun programdata, Wi-Fi-wagwoorde en ander instellings na Google-bedieners"
"Rugsteunrekening"
"Geen rekening stoor tans gerugsteunde data nie"
"Outomatiese teruglaai"
"As ek weer \'n program installeer, laai gerugsteunde instellings of ander data terug"
"Werkskerm se rugsteunwagwoord"
"Werkskerm se volle rugsteune is tans onbeskermd."
"Kies om die wagwoord vir volle rugsteune te verander of te verwyder"
"Rugsteun"
"Is jy seker jy wil ophou om jou Wi-Fi-wagwoorde, boekmerke en ander instellings en programdata te rugsteun en alle kopieë op Google-bedieners uitvee?"
"Toesteladministrasie-instellings"
"Toesteladministrateur"
"Deaktiveer"
"Toesteladministrateurs"
"Geen toesteladministrateurs beskikbaar nie"
"Aktiveer toesteladministrateur?"
"Aktiveer"
"Toesteladministrateur"
"As die administrateur geaktiveer word, sal die program %1$s die volgende bewerkings kan doen:"
"Die administrateur is aktief en laat die program %1$s toe om die volgende bewerkings uit te voer:"
"Titelloos"
"Algemeen"
"Luitoon & kennisgewings"
"Kennisgewings"
"Stelsel"
"Wi-Fi-opstelling"
"Koppel aan Wi-Fi netwerk %s"
"Koppel tans aan Wi-Fi-netwerk %s..."
"Gekoppel aan Wi-Fi-netwerk %s"
"Voeg \'n netwerk by"
"Nie gekoppel nie"
"Voeg netwerk by"
"Herlaai lys"
"Slaan oor"
"Volgende"
"Terug"
"Netwerkdetails"
"Koppel"
"Vergeet"
"Stoor"
"Kanselleer"
"Skandeer tans netwerke..."
"Raak \'n netwerk om daaraan te koppel"
"Koppel aan bestaande netwerk"
"Koppel aan onbeveiligde netwerk"
"Voer netwerkopstelling in"
"Koppel aan nuwe netwerk"
"Koppel tans..."
"Gaan voort na die volgende stap"
"EAP nie ondersteun nie"
"Jy kan nie \'n EAP-WiFi-verbinding opstel tydens opstelling nie. Na opstelling kan jy dit doen in Instellings, onder ""Wi-Fi en netwerke""."
"Verbinding kan \'n paar minute neem..."
"Raak ""Volgende"" om voort te gaan met opstelling."\n\n"Raak ""Terug"" om aan \'n ander Wi-Fi-netwerk te koppel."
"Sinkronisasie geaktiveer"
"Sinkronisasie gedeaktiveer"
"Sinkroniseerfout."
"Sinkroniseer instellings"
"Sinkronisering ondervind tans probleme. Dit sal binnekort terug wees."
"Voeg rekening by"
"Agtergronddata"
"Programme kan te enige tyd data sinkroniseer, stuur en ontvang"
"Aandag"
"As jy die agtergronddata deaktiveer, verleng dit die batterylewe en verlaag dit datagebruik. Sekere programme kan dalk steeds die agtergronddataverbinding gebruik."
"Outo-sinkroniseer app-data"
"Sinkronisering is AAN"
"Sinkronisering is AF"
"Sinkroniseerfout"
"Rugsteun instellings"
"Rugsteun my instellings"
"Sinkroniseer nou"
"Kanselleer sinkronisasie"
"Raak om nou te sinkroniseer
%1$s"
"Gmail"
"Kalender"
"Kontakte"
"Welkom by Google-sinkronisering!"" "\n"\'n Google-benadering tot datasinkronisering om toegang tot jou kontakte, afsprake en meer toe te laat van waar ook al jy is."
"Programsinkronisering-instellings"
"Data en sinkronisering"
"Verander wagwoord"
"Rekeninginstellings"
"Verwyder rekening"
"Voeg \'n rekening by"
"Maak klaar"
"Verwyder rekening"
"Wil jy regtig hierdie rekening verwyder? As jy dit verwyder, sal dit ook al sy boodskappe, kontakte en ander data van die tablet uitvee. "\n"Gaan voort?"
"Wil jy regtig hierdie rekening verwyder? As jy dit verwyder, sal dit ook al sy boodskappe, kontakte en ander data van die foon uitvee. "\n"Gaan voort?"
"Hierdie rekening word deur sekere programme vereis. Jy kan dit net verwyder deur die tablet terug te stel na sy verstek instellings (wat al jou persoonlike data sal uitvee). Jy kan dit doen in die Instellings-program, onder Privaatheid."
"Hierdie rekening word deur sekere programme vereis. Jy kan dit net verwyder deur die foon na sy verstek instellings terug te stel (wat al jou persoonlike data sal uitvee). Jy kan dit doen in die Instellings-program, onder Privaatheid."
"Stootpos-intekeninge"
"Sinkroniseer %s"
"Kan nie handmatig sinkroniseer nie"
"Sinkronisering vir hierdie item is tans gedeaktiveer. Om jou voorkeur te verander, skakel agtergronddata en outomatiese sinkronisering tydelik aan."
"Voer wagwoord in om berging te dekripteer"
"Jammer, probeer weer"
"Diens tans besig, probeer weer"
"Vee uit"
"Diverse lêers"
"het %1$d gekies uit %2$d"
"%1$s van %2$s"
"Kies almal"
"HDCP-kontrolering"
"Stel HDCP-kontrolering se gedrag"
"Gebruikerskoppelvlak"
"Strengmodus geaktiveer"
"Flits skerm as programme lang handelinge doen op die hoofdraad"
"Wyserligging"
"Skermlaag wys huidige raakdata"
"Wys aanrakings"
"Toon visuele terugvoer vir aanrakings"
"Wys skermopdaterings"
"Flits areas van die skerm wanneer hulle opdateer"
"Wys CPU-verbruik"
"Skermlaag wys huidige CPU-gebruik"
"Vensteranimasieskaal"
"Oorganganimasieskaal"
"Programme"
"Moenie aktiwiteite behou nie"
"Vernietig elke aktiwiteit sodra die gebruiker dit verlaat"
"Agtergrondproses-limiet"
"Wys alle ANRe"
"Wys Program reageer nie-dialoog vir agtergrond programme"
"Datagebruik"
"Dataverbruiksiklus"
"Dataswerwing"
"Beperk agtergronddata"
"Aparte 4G-gebruik"
"Wys Wi-Fi-gebruik"
"Wys Ethernet-gebruik"
"Verander tans siklus..."
"Dag van maand om dataverbruiksiklus terug te stel:"
"Geen programme het gedurende hierdie tydperk data gebruik nie."
"Voorgrond"
"Agtergrond"
"Deaktiveer mobieldata?"
"Stel mobieldatalimiet"
"Stel 4G-datalimiet"
"Stel 2G-3G datalimiet"
"Stel Wi-Fi se datalimiet"
"Wi-Fi"
"Ethernet"
"Mobiel"
"4G"
"2G-3G"
"sel"
"geen"
"Mobiele data"
"2G-3G-data"
"4G-data"
"Sien programinstellings"
"Beperk agtergronddata"
"Deaktiveer el agtergrond data op mobiele data Netwerk. Wi-Fi gebruik sal word, indien beskikbaar."
"Om agtergronddata vir hierdie program te beperk, moet jy eers \'n mobieldatalimiet stel."
"Beperk agtergronddata?"
"Hierdie funksie kan veroorsaak dat \'n app wat afhanklik is van agtergrondd inligting te stop werk as Wi-Fi nie beskikbaar is nie "\n\n" meer toepaslike data gebruik kontrole kan gevind word in die instellings wat beskikbaar is binne die app."
"Beperking van agtergronddata is moontlik slegs as jy \'n mobieldatalimiet gestel het."
"Gebruiksiklus se terugsteldatum"
"Datum van elke maand:"
"Stel"
"Stel dataverbruik-waarskuwing"
"Stel dataverbruik-limiet"
"Beperk dataverbruik"
"Jou %1$s dataverbinding sal gedeaktiveer word wanneer die gespesifiseerde limiet bereik word. "\n\n"Om oorskreidingskostes te vermy, oorweeg gebruik van \'n laer limiet, aangesien toestel en draer se rekeningkundige metodes kan wissel."
"Beperk agtergronddata?"
"As jy agtergrond mobieldata beperk, sal sommige programme en dienste nie werk nie, tensy Wi-Fi beskikbaar is."
"^1"" ""^2"\n"waarskuwing"
"^1"" ""^2"\n"limiet"
"Verwyderde programme"
"%1$s ontvang, %2$s gestuur"
"Noodoproep"
"Keer terug na oproep"
"Naam"
"Tipe"
"Bedieneradres"
"PPP-enkripsie (MPPE)"
"L2TP-geheim"
"IPSec-identifiseerder"
"IPSec voorafgedeelde sleutel"
"IPSec-gebruikersertifikaat"
"IPSec CA-sertifikaat"
"vertoon gevorderde opsies"
"DNS-soekdomeine"
"DNS-bedieners (bv. 8.8.8.8)"
"Aanstuurroetes (bv. 10.0.0.0/8)"
"Gebruikernaam"
"Wagwoord"
"Stoor rekeninginligting"
"(nie gebruik nie)"
"(moenie bediener verifieer nie)"
"Kanselleer"
"Stoor"
"Koppel"
"Redigeer VPN-netwerk"
"Koppel aan %s"
"VPN"
"Voeg VPN-netwerk by"
"Redigeer netwerk"
"Vee netwerk uit"
"Stelsel"
"Gebruiker"
"Deaktiveer"
"Aktiveer"
"Verwyder"
"Aktiveer die stelsel se CA-sertifikaat?"
"Deaktiveer die stelsel se CA-sertifikaat?"
"Verwyder die gebruiker se CA-sertifikaat permanent?"
"Toeganklikheidstutoriaal"
"Volgende"
"Terug"
"Maak klaar"
"Slaan tutoriaal oor"
"Les 1: Ontdek die skerm"
"Nadat jy \"Verken deur aanraking\" aangeskakel het, kan jy die skerm raak om te leer wat??? onder jou vinger is. Bv., die huidige skerm bevat programikone. Kry een van hulle deur die die skerm te raak en met jou vinger rond te gly."
"Mooi so. Hou aan om met jou vinger oor die skerm te gly totdat jy ten minste nog een ikoon kry."
"Om iets te aktiveer waaraan jy raak, tik daarop. Gly jou vinger totdat jy die ikoon vir die %s kry. Tik dan die ikoon een keer om dit te aktiveer."
"Jou vinger raak nou aan die %s-ikoon. Tik een keer om die ikoon te aktiveer."
"Jou vinger het oor die %s ikoon beweeg en toe wegbeweeg. Gly jou vinger stadig oor die skerm totdat jy weer die Blaaier-ikoon kry."
"Mooi so. Om na die volgende les te beweeg, vind en aktiveer die %s-knoppie, wat naby die onderste hoek regs op die skerm geleë is."
"Les 2: Rollees met twee vingers"
"Om deur \'n lys te rollees, gly twee vingers met die skerm langs. Byvoorbeeld, as die huidige skerm \'n lys programname bevat wat op of af gerollees kan word. Identifiseer eers \'n paar items in die lys deur een vinger rond te gly."
"Mooi so. Hou aan om met jou vinger rond te gly om minstens nog een item te kry."
"Plaas nou twee vingers op \'n item in die lys en gly met albei vingers op. As jy die bokant van die skerm bereik, lig jou vingers, plaas hulle laer af op die lys en gly weer op."
"Mooi so. Gly jou vingers opwaarts om verder te rollees."
"Jy het die tutoriaal voltooi. Om uit te gaan, vind en tik op die %s-knoppie."
"Spelkorrigering"
"Voer jou huidige wagwoord vir volle rugsteun hier in"
"Voer \'n nuwe wagwoord vir volledige rugsteune hier in"
"Voer weer jou wagwoord vir nuwe volle rugsteune hier in"
"Stel rugsteunwagwoord op"
"Kanselleer"
"%d%%"