"Keyguard" "Tik PIN-kode in" "Tik SIM se PUK- en nuwe PIN-kode in" "SIM se PUK-kode" "SIM se nuwe PIN-kode" "Raak om wagwoord in te tik" "Voer wagwoord in om te ontsluit" "Tik PIN in om te ontsluit" "Verkeerde PIN-kode." "Ongeldige kaart." "Gelaai" "Laai" "Laai tans vinnig" "Laai tans stadig" "Koppel jou laaier." "Druk Kieslys om te ontsluit." "Netwerk is gesluit" "Geen SIM-kaart nie" "Geen SIM-kaart in tablet nie." "Geen SIM-kaart in foon nie." "Steek \'n SIM-kaart in." "Die SIM-kaart is weg of nie leesbaar nie. Steek \'n SIM-kaart in." "Onbruikbare SIM-kaart." "Jou SIM-kaart is permanent gedeaktiveer.\n Kontak jou draadlose diensverskaffer vir \'n ander SIM-kaart." "SIM-kaart is gesluit." "SIM-kaart is PUK-geslote." "Ontsluit tans SIM-kaart …" "PIN-area" "SIM-PIN-area" "SIM-PUK-area" "Volgende wekker gestel vir %1$s" "Vee uit" "Deaktiveer e-SIM" "Enter" "Het jy die patroon vergeet?" "Verkeerde patroon" "Verkeerde wagwoord" "Verkeerde PIN" Probeer oor %d sekondes weer. Probeer oor 1 sekonde weer. "Teken jou patroon" "Voer SIM se PIN in." "Voer SIM se PIN vir \"%1$s\" in." "Deaktiveer e-SIM om toestel sonder mobiele diens te gebruik." "Voer PIN in" "Voer wagwoord in" "SIM is nou gedeaktiveer. Voer PUK-kode in om voort te gaan. Kontak diensverskaffer vir besonderhede." "SIM vir \"%1$s\" is nou gedeaktiveer. Voer die PUK-kode in om voort te gaan. Kontak die diensverskaffer vir besonderhede." "Voer die gewenste PIN-kode in" "Bevestig gewenste PIN-kode" "Ontsluit tans SIM-kaart …" "Tik \'n PIN wat 4 to 8 syfers lank is, in." "PUK-kode moet 8 of meer syfers wees." "Voer die korrekte PUK-kode weer in. Herhaalde pogings sal die SIM permanent deaktiveer." "PIN-kodes stem nie ooreen nie" "Te veel patroonpogings" "Jy het jou PIN %1$d keer verkeerd ingetik. \n\nProbeer weer oor %2$d sekondes." "Jy het jou wagwoord %1$d keer verkeerd ingetik. \n\nProbeer weer oor %2$d sekondes." "Jy het jou ontsluitpatroon %1$d keer verkeerd geteken. \n\nProbeer weer oor %2$d sekondes." "Jy het die tablet %1$d keer verkeerd probeer ontsluit. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal hierdie tablet teruggestel word, wat al sy data sal uitvee." "Jy het die foon %1$d keer verkeerd probeer ontsluit. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal hierdie foon teruggestel word, wat al sy data sal uitvee." "Jy het die tablet %d keer verkeerd probeer ontsluit. Hierdie tablet sal teruggestel word, wat al sy data sal uitvee." "Jy het die foon %d keer verkeerd probeer ontsluit. Hierdie foon sal teruggestel word, wat al sy data sal uitvee." "Jy het die tablet %1$d keer verkeerd probeer ontsluit. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal hierdie gebruiker verwyder word, wat alle gebruikerdata sal uitvee." "Jy het die foon %1$d keer verkeerd probeer ontsluit. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal hierdie gebruiker verwyder word, wat alle gebruikerdata sal uitvee." "Jy het die tablet %d keer verkeerd probeer ontsluit. Hierdie gebruiker sal verwyder word, wat alle gebruikerdata sal uitvee." "Jy het die foon %d keer verkeerd probeer ontsluit. Hierdie gebruiker sal verwyder word, wat alle gebruikerdata sal uitvee." "Jy het die tablet %1$d keer verkeerd probeer ontsluit. Na nog %2$d onsuksesvolle pogings sal die werkprofiel verwyder word, wat alle profieldata sal uitvee." "Jy het die foon %1$d keer verkeerd probeer ontsluit. Na nog %2$d onsuksesvolle pogings sal die werkprofiel verwyder word, wat alle profieldata sal uitvee." "Jy het die tablet %d keer verkeerd probeer ontsluit. Die werkprofiel sal verwyder word, wat alle profieldata sal uitvee." "Jy het die foon %d keer verkeerd probeer ontsluit. Die werkprofiel sal verwyder word, wat alle profieldata sal uitvee." "Jy het jou ontsluitpatroon %1$d keer verkeerd geteken. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal jy gevra word om jou e-posrekening te gebruik om jou tablet te ontsluit.\n\n Probeer weer oor %3$d sekondes." "Jy het jou ontsluitpatroon %1$d keer verkeerd geteken. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal jy gevra word om jou e-posrekening te gebruik om jou foon te ontsluit.\n\n Probeer weer oor %3$d sekondes." "Verkeerde SIM-PIN-kode. Jy sal nou jou diensverskaffer moet kontak om jou toestel te ontsluit." Verkeerde SIM-PIN-kode. Jy het %d pogings oor. Verkeerde SIM-PIN-kode. Jy het %d oorblywende poging voordat jy jou diensverskaffer sal moet kontak om jou toestel te ontsluit. "SIM is onbruikbaar. Kontak jou diensverskaffer." Verkeerde SIM-PUK-kode. Jy het %d pogings oor voordat SIM permanent onbruikbaar word. Verkeerde SIM-PUK-kode. Jy het %d poging oor voordat SIM permanent onbruikbaar word. "SIM-PIN-bewerking het misluk!" "SIM-PUK-bewerking het misluk!" "Kode is aanvaar!" "Geen diens nie." "Wissel invoermetode" "Vliegtuigmodus" "Patroon word vereis nadat toestel herbegin het" "PIN word vereis nadat toestel herbegin het" "Wagwoord word vereis nadat toestel herbegin het" "Patroon word vir bykomende sekuriteit vereis" "PIN word vir bykomende sekuriteit vereis" "Wagwoord word vir bykomende sekuriteit vereis" "Patroon word vereis wanneer jy profiele wissel" "PIN word vereis wanneer jy profiele wissel" "Wagwoord word vereis wanneer jy profiele wissel" "Toestel is deur administrateur gesluit" "Toestel is handmatig gesluit" Toestel is %d uur lank nie ontsluit nie. Bevestig patroon. Toestel is %d uur lank nie ontsluit nie. Bevestig patroon. Toestel is %d uur lank nie ontsluit nie. Bevestig PIN. Toestel is %d uur lank nie ontsluit nie. Bevestig PIN. Toestel is %d uur lank nie ontsluit nie. Bevestig wagwoord. Toestel is %d uur lank nie ontsluit nie. Bevestig wagwoord. "Nie herken nie" Voer SIM-PIN in; jy het %d pogings oor. Verkeerde SIM-PIN. Jy het %d poging oor voordat jy jou diensverskaffer moet kontak om jou toestel te ontsluit. SIM is nou gedeaktiveer. Voer PUK-kode in om voort te gaan. Jy het %d pogings oor voordat die SIM permanent onbruikbaar word. Kontak die diensverskaffer vir besonderhede. SIM is nou gedeaktiveer. Voer PUK-kode in om voort te gaan. Jy het %d poging oor voordat die SIM permanent onbruikbaar word. Kontak die diensverskaffer vir besonderhede.