"Stelsel-UI"
"Maak skoon"
"Geen kennisgewings"
"Voortdurend"
"Kennisgewings"
"Battery kan binnekort afloop"
"%s oor"
"%1$s oor; ongeveer %2$s oor op grond van jou gebruik"
"%1$s oor; ongeveer %2$s oor"
"%s oor. Batterybespaarder is aan."
"Kan nie deur USB laai nie. Gebruik die laaier wat jy saam met jou toestel gekry het."
"Kan nie deur USB laai nie"
"Gebruik die laaier wat jy saam met jou toestel gekry het"
"Instellings"
"Skakel Batterybespaarder aan?"
"Meer oor Batterybespaarder"
"Skakel aan"
"Skakel Batterybespaarder aan"
"Instellings"
"Wi-Fi"
"Outodraai skerm"
"DEMP"
"OUTO"
"Kennisgewings"
"Bluetooth-verbind"
"Stel invoer metodes op"
"Fisiese sleutelbord"
"Gee %1$s toegang tot %2$s?"
"Gee %1$s toegang tot %2$s?"
"Maak %1$s oop om %2$s te hanteer?"
"Maak %1$s oop om %2$s te hanteer?"
"Geen geïnstalleerde programme werk met hierdie USB-toebehoorsel nie. Vind meer uit oor hierdie toebehoorsel by %1$s"
"USB-toebehoorsel"
"Sien"
"Maak %1$s altyd oop wanneer %2$s gekoppel is"
"Maak %1$s altyd oop wanneer %2$s gekoppel is"
"Laat USB-ontfouting toe?"
"Die rekenaar se RSA-sleutel-vingerafdruk is:\n%1$s"
"Laat altyd toe van hierdie rekenaar af"
"Laat toe"
"USB-ontfouting word nie toegelaat nie"
"Die gebruiker wat tans by hierdie toestel aangemeld is, kan nie USB-ontfouting aanskakel nie. Skakel na die primêre gebruiker toe oor om hierdie kenmerk te gebruik."
"USB-poort is gedeaktiveer"
"Die USB-poort is gedeaktiveer om jou toestel teen vloeistowwe en vuilgoed te beskerm en dit sal nie enige bykomstighede bespeur nie.\n\nJy sal ingelig word wanneer die USB-poort weer gebruik kan word."
"USB-poort is geaktiveer om laaiers en bykomstighede te bespeur"
"Aktiveer USB"
"Kom meer te wete"
"Zoem om skerm te vul"
"Strek om skerm te vul"
"Skermkiekie"
"Stoor tans skermkiekie..."
"Stoor tans skermkiekie..."
"Skermkiekie is gestoor"
"Tik om jou skermkiekie te bekyk"
"Kon nie skermkiekie stoor nie"
"Probeer weer skermkiekie neem"
"Kan weens beperkte bergingspasie nie skermkiekie stoor nie"
"Die program of jou organisasie laat nie toe dat skermkiekies geneem word nie"
"Skermopname"
"Deurlopende kennisgewing vir \'n skermopnamesessie"
"Begin opname"
"Neem stemopname op"
"Wys tikke"
"Stop"
"Laat wag"
"Hervat"
"Kanselleer"
"Deel"
"Vee uit"
"Skermopname is gekanselleer"
"Skermopname is gestoor, tik om te sien"
"Skermopname is uitgevee"
"Kon nie skermopname uitvee nie"
"Kon nie toestemmings kry nie"
"USB-lêeroordrag-opsies"
"Heg as \'n mediaspeler (MTP)"
"Heg as \'n kamera (PTP)"
"Installeer Android-Lêeroordragprogram vir Mac"
"Terug"
"Tuis"
"Kieslys"
"Toeganklikheid"
"Draai skerm"
"Oorsig"
"Deursoek"
"Kamera"
"Foon"
"Stembystand"
"Ontsluit"
"Wat tans vir vingerafdruk"
"Ontsluit sonder om jou vingerafdruk te gebruik"
"Skandeer tans gesig"
"Stuur"
"Bestuur kennisgewings"
"maak foon oop"
"maak stembystand oop"
"maak kamera oop"
"Kanselleer"
"Bevestig"
"Probeer weer"
"Leë gebied; tik om stawing te kanselleer"
"Probeer asseblief weer"
"Soek tans jou gesig"
"Gesig is gestaaf"
"Bevestig"
"Tik op Bevestig om te voltooi"
"Raak die vingerafdruksensor"
"Vingerafdrukikoon"
"Soek tans vir jou …"
"Gesig-ikoon"
"Versoenbaarheid-zoem se knoppie."
"Zoem kleiner na groter skerm."
"Bluetooth gekoppel."
"Bluetooth ontkoppel."
"Geen battery nie."
"Battery, een staaf."
"Battery, twee stawe."
"Battery, drie stawe."
"Battery vol."
"Geen foon nie."
"Foon, een staaf."
"Foon, twee stawe."
"Foon, drie stawe."
"Foonsein is vol."
"Geen data nie."
"Data, een staaf."
"Data, twee stawe."
"Data, drie stawe."
"Datasein vol."
"Gekoppel aan %s."
"Gekoppel aan %s."
"Gekoppel aan %s."
"Geen WiMAX nie."
"WiMAX een strepie."
"WiMAX twee strepies."
"WiMAX drie strepies."
"WiMAX-sein vol."
"Ethernet is ontkoppel."
"Ethernet gekoppel."
"Geen sein nie."
"Nie gekoppel nie."
"Geen stawe."
"Een staaf."
"Twee stawe."
"Drie stawe."
"Sein vol."
"Aan."
"Af"
"Gekoppel."
"Koppel tans."
"GPRS"
"HSPA"
"3G"
"H"
"H+"
"4G"
"4G+"
"LTE"
"LTE+"
"5Ge"
"5G"
"5G+"
"1X"
"Swerwing"
"EDGE"
"Wi-Fi"
"Geen SIM nie."
"Mobiele data"
"Mobiele data is aan"
"Mobiele data is af"
"Nie gestel om data te gebruik nie"
"Af"
"Bluetooth-verbinding."
"Vliegtuigmodus."
"VPN aan."
"Geen SIM-kaart nie."
"Diensverskaffernetwerk verander tans"
"Maak batterybesonderhede oop"
"Battery %d persent."
"Battery %1$s persent, ongeveer %2$s oor gegrond op jou gebruik"
"Battery laai tans, %d%%."
"Stelselinstellings"
"Kennisgewings"
"Sien alle kennisgewings"
"Verwyder kennisgewing"
"GPS geaktiveer."
"GPS soek ligging."
"TeleTypewriter geaktiveer."
"Luitoestel-vibreer."
"Luitoestel stil."
"Kennisgewing is toegemaak."
"Kennisgewingskerm."
"Vinnige instellings."
"Sluitskerm."
"Instellings"
"Oorsig."
"Werksluitskerm"
"Maak toe"
"%1$s."
"Wi-Fi afgeskakel."
"Wi-Fi aangeskakel."
"Mobiele %1$s. %2$s. %3$s."
"Battery %s."
"Vliegtuigmodus af."
"Vliegtuigmodus aan."
"Vliegtuigmodus afgeskakel."
"Vliegtuigmodus aangeskakel."
"volkome stilte"
"net wekkers"
"Moenie Steur Nie."
"Moenie Steur Nie is afgeskakel."
"Moenie Steur Nie is aangeskakel."
"Bluetooth."
"Bluetooth af."
"Bluetooth aan."
"Bluetooth koppel tans."
"Bluetooth gekoppel."
"Bluetooth afgeskakel."
"Bluetooth aangeskakel."
"Liggingverslaggewing af."
"Liggingverslaggewing aan."
"Liggingverslaggewing afgeskakel."
"Liggingverslaggewing aangeskakel."
"Wekker gestel vir %s."
"Maak paneel toe."
"Meer tyd."
"Minder tyd."
"Flitslig af."
"Flitslig is nie beskikbaar nie."
"Flitslig aan."
"Flitslig afgeskakel."
"Flitslig aangeskakel."
"Kleuromkering afgeskakel."
"Kleuromkering aangeskakel."
"Mobiele warmkol afgeskakel."
"Mobiele warmkol aangeskakel."
"Uitsaai van skerm gestaak."
"Werkmodus is af."
"Werkmodus is aan."
"Werkmodus is afgeskakel."
"Werkmodus is aangeskakel."
"Databespaarder is afgeskakel."
"Databespaarder is aangeskakel."
"Sensorprivaatheid is afgeskakel."
"Sensorprivaatheid is aangeskakel."
"Skermhelderheid"
"Laai tans"
"2G-3G-data is laat wag"
"4G-data is laat wag"
"Mobiele data is laat wag"
"Data is onderbreek"
"Die datalimiet wat jy gestel het, is bereik. Jy gebruik nie meer mobiele data nie.\n\nAs jy voortgaan, kan heffings vir datagebruik geld."
"Hervat"
"Soek vir GPS"
"Ligging deur GPS gestel"
"Liggingversoeke aktief"
"Sensors Af is aktief"
"Verwyder alle kennisgewings."
"+ %s"
- nog %s kennisgewings binne.
- nog %s kennisgewing binne.
"%1$s: %2$s"
"Kennisgewingsinstellings"
"%s-instellings"
"Die skerm sal outomaties draai."
"Skerm is in landskapsoriëntasie gesluit."
"Skerm is in portretoriëntasie gesluit."
"Skerm sal nou outomaties draai."
"Skerm is nou in landskapsoriëntering gesluit."
"Skerm is nou in portretoriëntering gesluit."
"Nageregkas"
"Sluimerskerm"
"Ethernet"
"Raak en hou ikone vir meer opsies"
"Moenie Steur Nie"
"Net prioriteit"
"Net wekkers"
"Volkome stilte"
"Bluetooth"
"Bluetooth (%d toestelle)"
"Bluetooth af"
"Geen saamgebinde toestelle beskikbaar nie"
"%s batterykrag"
"Oudio"
"Kopstuk"
"Invoer"
"Gehoortoestelle"
"Skakel tans aan …"
"Helderheid"
"Outo-draai"
"Outodraai skerm"
"%s-modus"
"Rotasie is gesluit"
"Portret"
"Landskap"
"Invoermetode"
"Ligging"
"Ligging af"
"Mediatoestel"
"RSSI"
"Net noodoproepe"
"Instellings"
"Tyd"
"Ek"
"Gebruiker"
"Nuwe gebruiker"
"Wi-Fi"
"Nie gekoppel nie"
"Geen netwerk nie"
"Wi-Fi af"
"Wi-Fi is aan"
"Geen Wi-Fi-netwerke beskikbaar nie"
"Skakel tans aan …"
"Skermuitsending"
"Saai tans uit"
"Onbenoemde toestel"
"Gereed om uit te saai"
"Geen toestelle beskikbaar nie"
"Wi-Fi is nie gekoppel nie"
"Helderheid"
"OUTO"
"Keer kleure om"
"Kleurregstellingmodus"
"Meer instellings"
"Klaar"
"Gekoppel"
"Gekoppel, battery %1$s"
"Koppel tans …"
"USB-verbinding"
"Warmkol"
"Skakel tans aan …"
"Databespaarder is aan"
- %d toestelle
- %d toestel
"Kennisgewings"
"Flitslig"
"Mobiele data"
"Datagebruik"
"Oorblywende data"
"Oor die limiet"
"%s gebruik"
"%s-limiet"
"%s waarskuwing"
"Werkprofiel"
"Aandbeligting"
"Aan by sonsondergang"
"Tot sonsopkoms"
"Aan om %s"
"Tot %s"
"Donker-tema"
"Donker-tema\nBatterybespaarder"
"NFC"
"NFC is gedeaktiveer"
"NFC is geaktiveer"
"Swiep op om programme te wissel"
"Sleep regs om programme vinnig te wissel"
"Wissel oorsig"
"Gelaai"
"Laai tans"
"%s tot vol"
"Laai nie"
"Netwerk word\ndalk gemonitor"
"Soek"
"Gly op vir %s."
"Gly links vir %s."
"Jy sal nie deur geluide en vibrasies gepla word nie, behalwe deur wekkers, herinneringe, geleenthede en bellers wat jy spesifiseer. Jy sal steeds enigiets hoor wat jy kies om te speel, insluitend musiek, video\'s en speletjies."
"Jy sal nie deur geluide en vibrasies gepla word nie, behalwe deur wekkers. Jy sal steeds enigiets hoor wat jy kies om te speel, insluitend musiek, video\'s en speletjies."
"Pasmaak"
"Dit blokkeer ALLE klanke en vibrasies, insluitend van wekkers, musiek, video\'s en speletjies af. Jy sal steeds foonoproepe kan maak."
"Dit blokkeer ALLE klanke en vibrasies, insluitend van wekkers, musiek, video\'s en speletjies af."
"+%d"
"Minder dringende kennisgewings hieronder"
"Tik weer om oop te maak"
"Swiep op om oop te maak"
"Jou organisasie bestuur hierdie toestel"
"Hierdie toestel word deur %s bestuur"
"Swiep vanaf ikoon vir foon"
"Swiep vanaf ikoon vir stembystand"
"Swiep vanaf ikoon vir kamera"
"Totale stilte. Dit sal ook die skermlesers stilmaak."
"Volkome stilte"
"Net prioriteit"
"Net wekkers"
"Volkome\nstilte"
"Net\nprioriteit"
"Net\nwekkers"
"%2$s • Laai tans draadloos (%1$s tot vol)"
"%2$s • Laai tans (%1$s tot vol)"
"%2$s • Laai tans vinnig (%1$s tot vol)"
"%2$s • Laai tans stadig (%1$s tot vol)"
"Wissel gebruiker"
"Wissel gebruiker, huidige gebruiker %s"
"Huidige gebruiker %s"
"Wys profiel"
"Voeg gebruiker by"
"Nuwe gebruiker"
"Gas"
"Voeg gas by"
"Verwyder gas"
"Verwyder gas?"
"Alle programme en data in hierdie sessie sal uitgevee word."
"Verwyder"
"Welkom terug, gas!"
"Wiil jy jou sessie voortsit?"
"Begin van voor af"
"Ja, gaan voort"
"Gasgebruiker"
"Verwyder gasgebruiker om programme en data uit te vee"
"VERWYDER GAS"
"Meld gebruiker af"
"Meld huidige gebruiker af"
"MELD GEBRUIKER AF"
"Voeg nuwe gebruiker by?"
"Wanneer jy \'n nuwe gebruiker byvoeg, moet daardie persoon hul spasie opstel.\n\nEnige gebruiker kan programme vir al die ander gebruikers opdateer."
"Gebruikerlimiet is bereik"
- Jy kan tot %d gebruikers byvoeg.
- Net een gebruiker kan geskep word.
"Verwyder gebruiker?"
"Alle programme en data van hierdie gebruiker sal uitgevee word."
"Verwyder"
"Batterybespaarder is aan"
"Verminder werkverrigting en agtergronddata"
"Skakel Batterybespaarder af"
"Terwyl dit opneem of uitsaai, kan %s enige sensitiewe inligting vasvang wat op jou skerm gewys word of op jou toestel gespeel word, insluitend sensitiewe inligting soos oudio, wagwoorde, betaalinligting, foto\'s en boodskappe."
"Terwyl dit opneem of uitsaai, kan die diens wat hierdie taak uitvoer enige sensitiewe inligting vasvang wat op jou skerm gewys word of op jou toestel gespeel word, insluitend sensitiewe inligting soos oudio, wagwoorde, betaalinligting, foto\'s en boodskappe."
"Bekendmaking van sensitiewe inligting tydens uitsending/opname"
"Moenie weer wys nie"
"Vee alles uit"
"Bestuur"
"Stil kennisgewings"
"Vee alle stil kennisgewings uit"
"Kennisgewings onderbreek deur Moenie Steur Nie"
"Begin nou"
"Geen kennisgewings nie"
"Profiel kan gemonitor word"
"Netwerk kan dalk gemonitor word"
"Netwerk kan dalk gemonitor word"
"Jou organisasie bestuur hierdie toestel en kan netwerkverkeer monitor"
"%1$s bestuur hierdie toestel en kan netwerkverkeer monitor"
"Toestel word deur jou organisasie bestuur en is aan %1$s gekoppel"
"Toestel word deur %1$s bestuur en is aan %2$s gekoppel"
"Toestel word deur jou organisasie bestuur"
"Toestel word deur %1$s bestuur"
"Toestel word deur jou organisasie bestuur en is aan VPN\'e gekoppel"
"Toestel word deur %1$s bestuur en is aan VPN\'e gekoppel"
"Jou organisasie kan netwerkverkeer in jou werkprofiel monitor"
"%1$s kan netwerkverkeer in jou werkprofiel monitor"
"Netwerk kan gemonitor word"
"Toestel is aan VPN\'e gekoppel"
"Werkprofiel is gekoppel aan %1$s"
"Persoonlike profiel is aan %1$s gekoppel"
"Toestel is aan %1$s gekoppel"
"Toestelbestuur"
"Profielmonitering"
"Netwerkmonitering"
"VPN"
"Netwerkloginskrywing"
"CA-sertifikate"
"Deaktiveer VPN"
"Ontkoppel VPN"
"Bekyk beleide"
"Jou toestel word deur %1$s bestuur.\n\nJou administrateur kan instellings, korporatiewe toegang, programme, data wat met jou toestel geassosieer word en jou toestel se ligginginligting monitor en bestuur.\n\nVir meer inligting, kontak jou administrateur."
"Jou toestel word deur jou organisasie bestuur.\n\nJou administrateur kan instellings, korporatiewe toegang, programme, data wat met jou toestel geassosieer word en jou toestel se ligginginligting monitor en bestuur.\n\nVir meer inligting, kontak jou administrateur."
"Jou organisasie het \'n sertifikaatoutoriteit op hierdie toestel geïnstalleer. Jou veilige netwerkverkeer kan gemonitor of gewysig word."
"Jou organisasie het \'n sertifikaatoutoriteit in jou werkprofiel geïnstalleer. Jou veilige netwerkverkeer kan gemonitor of gewysig word."
"\'n Sertifikaatoutoriteit is op hierdie toestel geïnstalleer. Jou veilige netwerkverkeer kan gemonitor of gewysig word."
"Jou administrateur het netwerkloginskrywing aangeskakel, wat verkeer op jou toestel monitor."
"Jy is gekoppel aan %1$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor."
"Jy is gekoppel aan %1$s en %2$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor."
"Jou werkprofiel is gekoppel aan %1$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor."
"Jy persoonlike profiel is gekoppel aan %1$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor."
"Jou toestel word bestuur deur %1$s."
"%1$s gebruik %2$s om jou toestel te bestuur."
"Jou admin kan instellings, korporatiewe toegang, programme, data wat met jou toestel geassosieer word en jou toestel se ligginginligting monitor en bestuur."
" "
"Kom meer te wete"
"Jy is gekoppel aan %1$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor."
" "
"Maak VPN-instellings oop"
" "
"Maak vertroude eiebewyse oop"
"Jou administrateur het netwerkloglêers aangeskakel wat verkeer op jou toestel monitor.\n\nKontak jou administrateur vir meer inligting."
"Jy het \'n program toestemming gegee om \'n VPN-verbinding op te stel.\n\nHierdie program kan jou toestel- en netwerkaktiwiteit monitor, insluitend e-posse, programme en webwerwe."
"Jou werkprofiel word deur %1$s bestuur.\n\nJou administrateur kan jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, bestuur.\n\nKontak jou administrateur vir meer inligting.\n\nJy is ook aan \'n VPN gekoppel, wat jou netwerkaktiwiteit kan monitor."
"VPN"
"Jy is gekoppel aan %1$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor."
"Jy is gekoppel aan %1$s, wat jou persoonlike netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor."
"Jy is gekoppel aan %1$s, wat jou persoonlike netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor."
"%1$s bestuur jou werkprofiel. Die profiel is gekoppel aan %2$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor.\n\nKontak jou administrateur vir meer inligting."
"%1$s bestuur jou werkprofiel. Die profiel is gekoppel aan %2$s, wat jou netwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en webwerwe, kan monitor.\n\nJy is ook gekoppel aan %3$s, wat jou persoonlike netwerkaktiwiteit kan monitor."
"Ontsluit gehou deur TrustAgent"
"Toestel sal gesluit bly totdat jy dit handmatig ontsluit"
"Kry kennisgewings vinniger"
"Sien hulle voordat jy ontsluit"
"Nee dankie"
"Stel op"
"%1$s. %2$s"
"Skakel nou af"
"Klankinstellings"
"Vou uit"
"Vou in"
"Gee outomaties mediaopskrifte"
"Maak wenk oor onderskrifte toe"
"Onderskrifteoorlegger"
"aktiveer"
"deaktiveer"
"Wissel uitvoertoestel"
"Skerm is vasgespeld"
"Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Raak en hou Terug en Oorsig om dit te ontspeld."
"Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Raak en hou Terug en Tuis om dit te ontspeld."
"Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Swiep op en hou om te ontspeld."
"Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Raak en hou Oorsig om dit te ontspeld."
"Dit hou dit in sig totdat jy dit ontspeld. Raak en hou Tuis om dit te ontspeld."
"Raak en hou die Terug- en Oorsig-knoppie om hierdie skerm te ontspeld"
"Raak en hou die Terug- en Tuis-knoppie om hierdie skerm te ontspeld"
"Het dit"
"Nee, dankie"
"Skerm is vasgespeld"
"Skerm is ontspeld"
"Versteek %1$s?"
"Dit sal verskyn die volgende keer wanneer jy dit in instellings aanskakel."
"Versteek"
"Bel"
"Stelsel"
"Lui"
"Media"
"Wekker"
"Kennisgewing"
"Bluetooth"
"Dubbele multitoonfrekwensie"
"Toeganklikheid"
"Oproepe"
"Lui"
"Vibreer"
"Demp"
"Foon is op vibreer"
"Foon is gedemp"
"%1$s. Tik om te ontdemp."
"%1$s. Tik om op vibreer te stel. Toeganklikheidsdienste kan dalk gedemp wees."
"%1$s. Tik om te demp. Toeganklikheidsdienste kan dalk gedemp wees."
"%1$s. Tik om op vibreer te stel."
"%1$s. Tik om te demp."
"demp"
"ontdemp"
"vibreer"
"%s volumekontroles"
"Oproepe en kennisgewings sal lui (%1$s)"
"Media-uitvoer"
"Foonoproep-uitvoer"
"Geen toestelle gekry nie"
"Geen toestelle gekry nie. Probeer om %1$s aan te skakel"
"Bluetooth"
"Wi-Fi"
"Bluetooth en Wi-Fi"
"Stelsel-UI-ontvanger"
"Wys persentasie van ingebedde battery"
"Wys batteryvlakpersentasie binne die statusbalkikoon wanneer dit nie laai nie"
"Kitsinstellings"
"Statusbalk"
"Oorsig"
"Stelsel-UI-demonstrasiemodus"
"Aktiveer demonstrasiemodus"
"Wys demonstrasiemodus"
"Ethernet"
"Wekker"
"Werkprofiel"
"Vliegtuigmodus"
"Voeg teël by"
"Uitsaaiteël"
"Jy sal nie jou volgende wekker %1$s hoor nie tensy jy dit voor die tyd afskakel"
"Jy sal nie jou volgende wekker %1$s hoor nie"
"om %1$s"
"op %1$s"
"Kitsinstellings, %s."
"Warmkol"
"Werkprofiel"
"Pret vir party mense, maar nie vir almal nie"
"Stelsel-UI-ontvanger gee jou ekstra maniere om die Android-gebruikerkoppelvlak in te stel en te pasmaak. Hierdie eksperimentele kenmerke kan in toekomstige uitreikings verander, breek of verdwyn. Gaan versigtig voort."
"Hierdie eksperimentele kenmerke kan in toekomstige weergawes verander, breek of verdwyn. Gaan versigtig voort."
"Het dit"
"Geluk! Stelsel-UI-ontvanger is by Instellings gevoeg"
"Verwyder uit Instellings"
"Verwyder Stelsel-UI-ontvanger uit Instellings en staak die gebruik van al sy kenmerke?"
"Program is nie op jou toestel geïnstalleer nie"
"Wys horlosiesekondes"
"Wys horlosiesekondes op die statusbalk. Sal batterylewe dalk beïnvloed."
"Herrangskik Kitsinstellings"
"Wys helderheid in Kitsinstellings"
"Eksperimenteel"
"Skakel Bluetooth aan?"
"Jy moet Bluetooth aanskakel om jou sleutelbord aan jou tablet te koppel."
"Skakel aan"
"Wys kennisgewings sonder klank"
"Blokkeer alle kennisgewings"
"Moenie stilmaak nie"
"Moenie stilmaak of blokkeer nie"
"Kragkennisgewingkontroles"
"Aan"
"Af"
"Met kragkennisgewingkontroles kan jy \'n belangrikheidvlak van 0 tot 5 vir \'n program se kennisgewings stel. \n\n""Vlak 5"" \n- Wys aan die bokant van die kennisgewinglys \n- Laat volskermonderbreking toe \n- Wys altyd opspringkennisgewings \n\n""Vlak 4"" \n- Verhoed volskermonderbreking \n- Wys altyd opspringkennisgewings \n\n""Vlak 3"" \n- Verhoed volskermonderbreking \n- Verhoed opspringkennisgewings \n\n""Vlak 2"" \n- Verhoed volskermonderbreking \n- Verhoed opspringkennisgewings \n- Moet nooit \'n klank maak of vibreer nie \n\n""Vlak 1"" \n- Verhoed volskermonderbreking \n- Verhoed opspringkennisgewings \n- Moet nooit \'n klank maak of vibreer nie \n- Versteek van sluitskerm en statusbalk \n- Wys aan die onderkant van die kennisgewinglys \n\n""Vlak 0"" \n- Blokkeer alle kennisgewings van die program af"
"Kennisgewings"
"Jy sal nie meer hierdie kennisgewings sien nie"
"Hierdie kennisgewings sal geminimeer word"
"Hierdie kennisgewings sal stil gewys word"
"Hierdie kennisgewings sal vir jou \'n klank speel"
"Jy maak hierdie kennisgewings gewoonlik toe. \nMoet ons aanhou om hulle te wys?"
"Klaar"
"Pas toe"
"Hou aan om hierdie kennisgewings te wys?"
"Stop kennisgewings"
"Lewer stilweg"
"Blokkeer"
"Hou aan wys"
"Minimeer"
"Stil"
"Bly stil"
"Waarskuwings"
"Hou aan waarsku"
"Skakel kennisgewings af"
"Hou aan om kennisgewings van hierdie program af te wys?"
"Stil"
"Waarskuwings"
"Help jou om te fokus sonder klank of vibrasie."
"Kry jou aandag met klank of vibrasie."
"Hierdie kennisgewings kan nie gewysig word nie."
"Hierdie groep kennisgewings kan nie hier opgestel word nie"
"Instaanbediener-kennisgewing"
"Alle %1$s-kennisgewings"
"Sien meer"
"Hierdie program gebruik tans die kamera."
"Hierdie program gebruik tans die mikrofoon."
"Hierdie program wys tans bo-oor ander programme op jou skerm."
"Hierdie program gebruik tans die mikrofoon en kamera."
"Hierdie program wys tans bo-oor ander programme op jou skerm en gebruik die kamera."
"Hierdie program wys tans bo-oor ander programme op jou skerm en gebruik die mikrofoon."
"Hierdie program wys tans bo-oor ander programme op jou skerm en gebruik die mikrofoon en kamera."
"Instellings"
"OK"
"Kennisgewingkontroles vir %1$s is oopgemaak"
"Kennisgewingkontroles vir %1$s is toegemaak"
"Laat kennisgewings van hierdie kanaal af toe"
"Meer instellings"
"Pasmaak"
"Klaar"
"Ontdoen"
"%1$s "
"kennisgewingkontroles"
"kennisgewing-sluimeropsies"
"Sluimer"
"ONTDOEN"
"Sluimer vir %1$s"
- %d uur
- %d uur
- %d minute
- %d minuut
"Batterygebruik"
"Batterybespaarder is nie beskikbaar wanneer gelaai word nie"
"Batterybespaarder"
"Verminder werkverrigting en agtergronddata"
"Knoppie %1$s"
"Home"
"Back"
"Op"
"Af"
"Links"
"Regs"
"Middel"
"Tab"
"Spasie"
"Enter"
"Backspace"
"Play/Pause"
"Stop"
"Next"
"Previous"
"Rewind"
"Fast Forward"
"Page Up"
"Page Down"
"Delete"
"Home"
"End"
"Insert"
"Num Lock"
"Syferpaneel %1$s"
"Stelsel"
"Tuis"
"Onlangs"
"Terug"
"Kennisgewings"
"Kortpadsleutels"
"Wissel sleutelborduitleg"
"Programme"
"Bystand"
"Blaaier"
"Kontakte"
"E-pos"
"SMS"
"Musiek"
"YouTube"
"Kalender"
"Wys saam met volumekontroles"
"Moenie Steur Nie"
"Volumeknoppieskortpad"
"Verlaat Moenie Steur Nie met volume harder"
"Battery"
"Horlosie"
"Kopstuk"
"Maak instellings oop"
"Oorfone is gekoppel"
"Kopstuk is gekoppel"
"Databespaarder"
"Databespaarder is aan"
"Databespaarder is af"
"Aan"
"Af"
"Navigasiebalk"
"Uitleg"
"Ekstra linksknoppie-tipe"
"Ekstra regsknoppie-tipe"
"(verstek)"
- "Knipbord"
- "Sleutelkode"
- "Draaibevestiging, sleutelbordwisselaar"
- "Geen"
- "Normaal"
- "Kompak"
- "Na links"
- "Na regs"
"Sleutelbordwisselaar"
"Stoor"
"Stel terug"
"Verstel knoppiebreedte"
"Knipbord"
"Gepasmaakte navigasieknoppie"
"Links-sleutelkode"
"Regs-sleutelkode"
"Links-ikoon"
"Regs-ikoon"
"Hou en sleep om teëls by te voeg"
"Hou en sleep om teëls te herrangskik"
"Sleep hierheen om te verwyder"
"Jy moet minstens %1$d teëls hê"
"Wysig"
"Tyd"
- "Wys ure, minute en sekondes"
- "Wys ure en minute (verstek)"
- "Moenie hierdie ikoon wys nie"
- "Wys altyd persentasie"
- "Wys persentasie wanneer gelaai word (verstek)"
- "Moenie hierdie ikoon wys nie"
"Wys laeprioriteit-kennisgewingikone"
"Ander"
"Skermverdeler"
"Volskerm links"
"Links 70%"
"Links 50%"
"Links 30%"
"Volskerm regs"
"Volskerm bo"
"Bo 70%"
"Bo 50%"
"Bo 30%"
"Volskerm onder"
"Posisie %1$d, %2$s. Dubbeltik om te wysig."
"%1$s. Dubbeltik om by te voeg."
"Skuif %1$s"
"Verwyder %1$s"
"Voeg %1$s by posisie %2$d"
"Skuif %1$s na posisie %2$d"
"Kitsinstellingswysiger."
"%1$s-kennisgewing: %2$s"
"Program sal dalk nie met verdeelde skerm werk nie."
"Program steun nie verdeelde skerm nie."
"Program sal dalk nie op \'n sekondêre skerm werk nie."
"Program steun nie begin op sekondêre skerms nie."
"Maak instellings oop."
"Maak kitsinstellings oop."
"Maak kitsinstellings toe."
"Wekker is gestel."
"Aangemeld as %s"
"Geen internet nie"
"Maak besonderhede oop."
"Onbeskikbaar weens %s"
"Maak %s-instellings oop."
"Wysig volgorde van instellings."
"Bladsy %1$d van %2$d"
"Sluitskerm"
"Vou uit"
"Minimeer"
"Maak toe"
"Instellings"
"Swiep af om toe te maak"
"Kieslys"
"%s is in beeld-in-beeld"
"As jy nie wil hê dat %s hierdie kenmerk moet gebruik nie, tik om instellings oop te maak en skakel dit af."
"Speel"
"Laat wag"
"Slaan oor na volgende"
"Slaan oor na vorige"
"Foon afgeskakel weens hitte"
"Jou foon werk nou normaal"
"Jou foon was te warm en dit het afgeskakel om af te koel. Jou foon werk nou normaal.\n\nJou foon kan dalk te warm word as jy:\n • Hulpbron-intensiewe programme (soos dobbel-, video- of navigasieprogramme) gebruik\n • Groot lêers af- of oplaai\n • Jou foon in hoë temperature gebruik"
"Foon raak warm"
"Sommige kenmerke is beperk terwyl foon afkoel"
"Jou foon sal outomaties probeer om af te koel. Jy kan steeds jou foon gebruik, maar dit sal dalk stadiger wees.\n\nJou foon sal normaalweg werk nadat dit afgekoel het."
"Trek laaier uit"
"Kan nie hierdie toestel laai nie. Trek die kragprop uit, en wees versigtig, want die kabel kan warm wees."
"Sien versorgingstappe"
"Links-kortpad"
"Regs-kortpad"
"Links-kortpad ontsluit ook"
"Regs-kortpad ontsluit ook"
"Geen"
"Begin %1$s"
"Ander programme"
"Sirkel"
"Plus"
"Minus"
"Links"
"Regs"
"Kieslys"
"%1$s-program"
"Opletberigte"
"Battery"
"Skermkiekies"
"Algemene boodskappe"
"Berging"
"Wenke"
"Kitsprogramme"
"%1$s loop tans"
"Program is oopgemaak sonder dat dit geïnstalleer is."
"Program is oopgemaak sonder dat dit geïnstalleer is. Tik om meer te wete te kom."
"Programinligting"
"Gaan na blaaier"
"Mobiele data"
"%1$s – %2$s"
"%1$s, %2$s"
"Wi-Fi is af"
"Bluetooth is af"
"Moenie Steur Nie is af"
"\'n Outomatiese reël (%s) het Moenie Steur Nie aangeskakel."
"\'n Program (%s) het Moenie Steur Nie aangeskakel."
"\'n Outomatiese reël of program het Moenie Steur Nie aangeskakel."
"Tot %s"
"Hou"
"Vervang"
"Programme wat op die agtergrond loop"
"Tik vir besonderhede oor battery- en datagebruik"
"Skakel mobiele data af?"
"Jy sal nie deur %s toegang tot data of die internet hê nie. Internet sal net deur Wi-Fi beskikbaar wees."
"jou diensverskaffer"
"Instellings kan nie jou antwoord verifieer nie omdat \'n program \'n toestemmingversoek verberg."
"Laat %1$s toe om %2$s-skyfies te wys?"
"– Dit kan inligting van %1$s af lees"
"– Dit kan handelinge binne %1$s uitvoer"
"Laat %1$s toe om skyfies uit enige program te gebruik"
"Laat toe"
"Weier"
"Tik om Batterybespaarder te skeduleer"
"Skakel aan wanneer battery waarskynlik sal leegloop"
"Nee, dankie"
"Batterybespaarder-skedule is aangeskakel"
"Batterybespaarder sal outomaties aanskakel wanneer battery onder %d%% is."
"Instellings"
"Het dit"
"Stort SysUI-hoop"
"%1$s gebruik tans jou %2$s."
"Programme gebruik tans jou %s."
", "
" en "
"kamera"
"ligging"
"mikrofoon"
"Sensors is af"
"Toesteldienste"
"Titelloos"
"Tik om hierdie program te herbegin en maak volskerm oop."
"Maak %1$s oop"
"Instellings vir %1$s-borrels"
"Laat borrels vanaf %1$s toe?"
"Bestuur"
"Weier"
"Laat toe"
"Vra my later"
"%1$s vanaf %2$s"
"%1$s van %2$s en %3$d meer af"
"Beweeg"
"Beweeg na links bo"
"Beweeg na regs bo"
"Beweeg na links onder"
"Beweeg na regs onder"
"Maak toe"
"Stelselnavigasie is opgedateer. Gaan na Instellings toe om veranderinge te maak."
"Gaan na Instellings toe om stelselnavigasie op te dateer"